Die Afrikaanse Forum
Die kuierstoep => Kom kuier saam => Topic started by: Meraai vannie Baai on May 04, 2019, 06:28:22 AM
-
59 Guests, 1 User
Users active in past 15 minutes:
Meraai vannie Baai
Most Online Today: 61. Most Online Ever: 129 (January 12, 2019, 02:10:03 PM)
:icon_biggrin: :hello2: :headbang: :coffee2:
-
So eensaam en alleen in die gange. :color: Tussen soveel vreemdes. :angel12: Ons sal 'n plan moet maak.
-
Most Online Today: 72. :angel4: Ek spook alweer alleen tussen vreemdes, so dankbaar ek is nie al een nie. Sal myself verskrik PM :bootyshake:
-
In NZ het iemand vir my gesĂȘ hulle kuier gereeld by die forum om hul taal "te lees". Jou hare sal regop staan as jy hoor hoe die ouens daar Afri-Engels praat. Dit is nie die een nie, ook nie die ander nie, net die twee goed geklits.
-
Jou hare gaan hierdie kant ook regop staan :icon_bigsmurf: ek kry soms groot lag vir my Meisiekind wat nog net Afrikaans praat met ons. Haar sinne is soms so geklits dat ek die ABC sou kon skilder as 'n roereier-gereg.