Die Afrikaanse Forum

Voorstelle en klagtes => Baie geluk... Baie welkom => Topic started by: PM on March 24, 2012, 02:55:37 PM

Title: Welkom Zany
Post by: PM on March 24, 2012, 02:55:37 PM
Baie hartlik welkom Zany.  Ek hoop jy sal die forum en sy mense geniet.  Ons sien uit daarna om 'n bietjie meer van jou te hoor.  Kom vertel gerus.
Title: Re: Welkom Zany
Post by: Ah Willa on March 25, 2012, 09:29:25 AM
Hello ZANY  :wav:  so bly jy is hier ... jou prag werkies en stories ook welkom hier en saam-saam groei ons om PM se Afrikaanse Forum tafel