Author Topic: 'n Skakel na advertensies  (Read 7694 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
'n Skakel na advertensies
« on: September 22, 2011, 07:18:12 AM »
Goeie more Y, hoop dit is so 'n lekker oggend by julle as hier by ons.

Op 'n keer, lank lank gelede, het jy 'n skakel gegee van watter verstellings 'n mens op jou rekenaar maak om lastige advertensies te vermy.  Is dit moontlik dat jy dit weer kan gee asseblief.  Met die omskakeling van Vista na Windows 7 het ek daardie skakel verloor.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Y

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 11
Re: 'n Skakel na advertensies
« Reply #1 on: September 25, 2011, 10:40:57 PM »
Naand PM, sjoe jou boodskap het lank getrek tot hier dat dit nou eers beantwoord word.  Ek was die afgelope tyd so 'n bietjie met die see en die see se dinge deurmekaar en is nou eers weer by die huis.  Natuurlik moet die internet en die dinge daarop eers opdateer word voor die huis se dinge aandag kry. Prioriteite.

Ek gebruik Chrome en ook FireFox.  Vir albei gebruik ek ABP.

Loer gerus by die volgende twee plekke:
  Vir Chrome: http://adblockplus.org/en/
  Vir FireFox: https://addons.mozilla.org/en-US/firefox/addon/adblock-plus/

Dit werk so 98% van die kere. Werk soos 'n bom.

 

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Skakel na advertensies
« Reply #2 on: September 26, 2011, 06:18:11 AM »
Baie dankie matertjie.  Dit is 'n geweldige besige jaar hierdie, maar ek sĂȘ dit elke week.   :icon_biggrin:
Dit werk so goed, wanneer jy weer op 'n plek land waar die advertensies jou dood druk, dan besef jy dit eers.

Mag jou week rustig verloop.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Y

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 11
Re: 'n Skakel na advertensies
« Reply #3 on: September 26, 2011, 05:50:10 PM »
Plesier :-)

« Last Edit: September 28, 2011, 05:01:36 PM by Y »