Digkuns > Kom ons help mekaar

Wie het hulp nodig?

(1/5) > >>

PM:
Is hier dan niemand wat 'n werkstruk het waaraan hy/sy geskuur en geskaaf wil hê nie?
Stuur dit asseblief aan Bestuur om dit hier te plaas.

Ah Willa:
ek dink al my werk kan doen met skuur en skaaf PM
jy kan enige een kies om hier te kom plak vir beraad

ek het nog so baie om te leer
en so gewillig om te leer :hello2:

PM:
♪♪Ag my liewe Nonnatjie,♪♪ jy kan net vra
dan plaas ons dit wat jy wil skaaf en skuur
met die grootste plesier.

Ah Willa:
 :hello2:  wat van : Geen sprokie boek verhaal  - dis daar by myse plekkie --- ek dink hy't nog baie werkies nodig ... :-)

PM:
Ek gaan dit nou gryp en hier kom plaas dan kan almal kom help.  Ons wag nog net vir die baas, dan gaan ons ry en sal kom inloer sodra ons in SA land.   :icon_biggrin:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version