Die Klaskamer > Taal Definisies

Homoniem

(1/1)

PM:
Homoniem:
‘n Homoniem is ‘n woord wat dieselfde klank- en spelvorm in dieselfde taal het, maar in betekenis en herkoms verskil.  

Byvoorbeeld:
‘n Graaf waarmee ‘n mens spit, of Graaf,  die titel van ‘n edelman.  
‘n Leer waarop ‘n mens klim, of die kind leer sy les.  

Navigation

[0] Message Index

Go to full version