Author Topic: Alkaliese poeiers ens.  (Read 4949 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Alkaliese poeiers ens.
« on: September 07, 2020, 04:42:12 PM »
Ek wil graag weet van hierdie nuwe alkaliese poeiers wat 'n mens drink om die ph in jou liggaam "reg" te kry.
Ek sukkel vreeslik met jig en my gewrigte is pynlik seer.  Wie dra kennis van hierdie produkte?
Om te weet is om te verstaan.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: Alkaliese poeiers ens.
« Reply #1 on: September 09, 2020, 08:22:31 AM »
Ek weet net van Dr Vogel s'n. Dis al jare lank op die mark, en ek het al van baie mense gehoor wat vas glo in die heilsaamheid daarvan. Dit het egter nie vir Chris so goed gehelp nie.
Hy het wel so jaar gelede Manna se Ph-balance kapsules begin drink. Dit werk so goed dat hy sy sterk inname van Puricos kon verminder. Hy ly al meer as 40 jaar aan erge atritis wat gereeld tot swaar jig-aanvalle lei, soveel so dat hy al opgehou asemhaal het omdat hy weens die pyn hiperventileer. En vandat hy hierdie kruie gebruik, kry hy baie minder, en ligter aanvalle van jig.
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Alkaliese poeiers ens.
« Reply #2 on: September 15, 2020, 04:16:32 PM »
Dankie Adele.  Ek sal beslis kyk na Manna se ph.  Sal sommer puricos ook naslaan. 
« Last Edit: September 15, 2020, 04:20:42 PM by PM »
Om te weet is om te verstaan.