Author Topic: Skoolhulp vir covid 19 leerlinge  (Read 37 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 9675
  • Gender: Female
Skoolhulp vir covid 19 leerlinge
« on: July 30, 2020, 01:59:49 PM »
Ek probeer om 'n plek te skep waar ons kinders kan help met huiswerk.  As ek iets moet verander of julle voorstelle het, help my asseblief. 
Ek wil graag vra dat onderwysers en almal wat kan help saamwerk.  Wat dink julle?

« Last Edit: July 30, 2020, 02:13:07 PM by PM »
Om te weet is om te verstaan.