Author Topic: Kom ons maak die forum oop vir almal  (Read 8170 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Kom ons maak die forum oop vir almal
« on: July 02, 2020, 03:52:34 PM »
Ek wil voorstel dat ons die forum oopmaak vir almal. 
Kom deel julle menings met my asseblief. 

Jan Dink en Willa, kan julle asseblief julle inset lewer, ek wil graag weet of dit kan werk.  Tans het ons baie lesers, maar die lesers kan nie kommentaar lewer of deelneem nie. 

Om te weet is om te verstaan.

Offline Assie

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 480
  • Gender: Female
Re: Kom ons maak die forum oop vir almal
« Reply #1 on: July 02, 2020, 08:14:51 PM »
Maak maar oop.

 :mumum:

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Kom ons maak die forum oop vir almal
« Reply #2 on: July 02, 2020, 11:18:09 PM »
Ons kan dit probeer, sou dinge verkeerd gaan sluit die deure weer  :icon_biggrin: onwelkome kommentare kan mos altyd verwyder word?