Author Topic: botswana deel 8 A  (Read 3720 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana deel 8 A
« on: July 05, 2011, 06:32:44 PM »
Deel 8

Die boottrip op die rivier was heerlik lekker gewees. Sal myself kan vereenselwig met so leefstyl.
Die gids vertel die Choberivier vloei weerskante toe hang af hoe vol die Zambezi is. Met vol water stoot hy in Chobe in en wanneer Zambezi weer sak loop die water weer terug Zambezi toe.

Hier is fotos wat ons geneem het, meeste is van Faffa en Alida.

Foto 219F


Foto 220 F


Foto 221F en 222 F so mooi krok ook gesien.



Akkedis en bobbejaan sit daar langs die choberivier in ‘n boom en dagga rook. Akkedis sê hy is dors en bobbejaan sê daars die rivier gaan drink water. So gemaak en terwyl hy drink kom krokodil daar aan en vra wat gaan hier aan in my water. Akkedis sê hulle rook dagga en hys dors en krokodil stap boom toe om ‘n skyf by bobbejaan te kry. Toe hy so nader kom sê bobbejaan: sjoe akkedis jy was erg dors kyk hoe groot is jy nou van al die water drink.



Foto 223K



Foto 225F




Hoop nie die olifant fotos oordonder julle nie.

Foto 227 tot 230 almal deur Faffa en Alida geneem







wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.