Author Topic: Wat beteken 'oud wees' regtig?  (Read 2798 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Wat beteken 'oud wees' regtig?
« on: December 17, 2018, 04:26:08 AM »

Offline Anton Louw

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 295
  • Gender: Male
  • Passievol Afrikaans!
    • Kampforum.co.za
Re: Wat beteken 'oud wees' regtig?
« Reply #1 on: December 31, 2018, 05:58:51 PM »
Toe ek die opskrif sien begin ek dadelik filosofies raak oor die lewe en verwering van die vlees en allerhande diep dinge  :toothy4:
Kamp is koning!

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wat beteken 'oud wees' regtig?
« Reply #2 on: January 02, 2019, 01:53:28 AM »
Diep dinge .... net daar waar die old age snack jou inhaal en vlammetjies doof mater!  :bootyshake: :icon_biggrin: :icon_bigsmurf:

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Wat beteken 'oud wees' regtig?
« Reply #3 on: January 03, 2019, 07:35:49 AM »
Oudword is nie vir babas nie.

 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wat beteken 'oud wees' regtig?
« Reply #4 on: January 16, 2019, 04:15:19 AM »
Hahahaha Naas, grinnik ek nou vir jou wysheid. Kan ook byvoeg: Oud word vir vroue is nare nare ding.... maar ons doen dit lag-lag  :icon_biggrin:



As al die dinge jou getref het, sal die grappie beter verstaan word dalk  :headbang:

« Last Edit: January 16, 2019, 04:26:42 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wat beteken 'oud wees' regtig?
« Reply #5 on: January 16, 2019, 09:30:10 AM »
An old physician, Doctor John Geezer, became very bored in retirement and decided to re-open a medical clinic.

He put a sign up outside that said:
"Dr. Geezer's clinic. Get your treatment for $500 - if not cured, get back $1,000."

Doctor Digger Young, who was positive that this old geezer didn't know beans about medicine, thought this would be a great opportunity to get $1,000. So he went to Dr. Geezer's clinic.

Dr. Young: "Dr. Geezer, I have lost all taste in my mouth. Can you please help me?"

Dr. Geezer: "Nurse, please bring medicine from box 22 and put 3 drops in Dr. Young's mouth."

Dr. Young: 'Aaagh! -- This is Gasoline!"

Dr. Geezer: "Congratulations!

You've got your taste back. That will be $500."

Dr. Young gets annoyed and goes back after a couple of days figuring to recover his money.

Dr. Young: "I have lost my memory, I cannot remember anything."

Dr. Geezer: "Nurse, please bring medicine from box 22 and put 3 drops in the patient's mouth."

Dr. Young: "Oh, no you don't -- that is Gasoline!"

Dr. Geezer: "Congratulations! You've got your memory back. That will be $500."

Dr. Young (after having lost $1000) leaves angrily and comes back after several more days.

Dr. Young: "My eyesight has become weak --- I can hardly see anything!"

Dr. Geezer: "Well, I don't have any medicine for that so, "Here's your $1000 back" (giving him a $10 bill).

Dr. Young: "But this is only $10!"

Dr. Geezer: "Congratulations! You got your vision back! That will be $500."

Moral of story -- Just because you're "Young" doesn't mean that you can outsmart an "old Geezer"

Remember: Don't make old people mad. We don't like being old in the first place, so it doesn't take much to annoy us.

ENJOY YOUR DAY!!!

P.S. Written in large print for old Geezers.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wat beteken 'oud wees' regtig?
« Reply #6 on: January 16, 2019, 10:57:27 AM »
Dit was nou baie welkom.  Ek het dit vir Hannes en Gerhard gelees en ons het lekker gelag.  Nou weet ek wat om te antwoord as iemand weer vir my sê ek het te min plooie vir 70!  Ha-ha, jy moet my sien as ek my bra aan het!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.