Author Topic: botswana deel 5 B  (Read 2847 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Lox

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 757
  • Gender: Male
botswana deel 5 B
« on: July 01, 2011, 02:32:24 PM »
139 K



140 F


141 F


142 F



143 F die kameelperde het my op ‘n afstand aan die kaapse hawe laat dink, hulle lyk soos hyskrane op afstand.




144 F


145 A


146 A



147 A



148 K wys die sandpad



149 A ons het in savuti kamp op staanplek 6 gekamp. Die kampplek is die verste van die ablusie en lekker uit die oog, niemand ry daar verby nie want dis op die punt. Hier bespiegel ons waar om die tent op te slaan.







150 A ons kamp se ingang.



151 A faffa en kobus gooi brnadstof in.



152 F alida het hierdie mooi sononder afgeneem ( geluk alida is vrek mooi en bring lekker herhineringe)




153 F warick help met roosterkoek





154 K faffa maak braaiplek gereed.




155 A Faffa braai en my bakkie lyk soos ‘n negosie wa in die agtergrond.



Foto 156 A wys die resultaat van vuurmaak en kole krap en warm kry met braai. Dankie Faffa daai steak was uit die boeke en die knoffel en peppadews het dit afgerond. Warick het ook gou geleer sous maak.


wees vriendelik met die boere, hulle sit kos op die tafel.