Die kuierstoep > Kom kuier saam

net 'n vinnige in en uit draf

(1/3) > >>

Anastasia:
Ek draf gou hier in om te kom sĂȘ ek is bietjie afwesig.  Het bietjie probleme met my gesondheid.  Gister die kardioloog gaan sien.  Dinge lyk nie te lekker nie.  Gaan Dinsdag eerskomend vir 'n angiogram en dan verdere prosedures wat ookal nodig mag wees.  Alles ook maar byproduk en nadraai en eventuele verloop van die lupus.  Ek glo ek kom kuier eersdaags weer voluit.

Meraai vannie Baai:
Vou jou toe met omgee liefste brawe mater van ons. Sterkte op die pad vorentoe met die reeks toetse en wat daarmee gepaard gaan.  :love7:

Anton Louw:
Baie sterkte Anastasia en ek hoop jy en jou hartjie word gou beter.

PM:
Ek dink aan jou my maatjie.  Hoop die uitslae is na wense.  Sterkte vir jou en manlief.  Laat weet asseblief sodra jy nuus het.   :love7:

Meraai vannie Baai:
Anastasia as jy hier lees, daar is nuwe inligting by die PH artikel wat jy dalk handig kan vind matertjie.  :love7:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version