Author Topic: 'Skoorsoek Vormdig'  (Read 23263 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: 'Skoorsoek Vormdig'
« Reply #30 on: September 28, 2021, 01:05:32 AM »
Kom ons kyk of 'n mens 'n geselsgedig kan saamstel uit sommiges van die onderwerpe waar ons gaste inloer. Ek het net geloer na die volgende paar onderwerpe en lekker gegiggel...

As woorde dros...

PM waaaaar is jy matertjie?
'n Wax?!
Uit die ossewa se medisynetrommel.
Ek dink aan jou!

User   Time    Action
Online Meraai vannie Baai   12:52:12 AM   Viewing Who's Online.
Guest   12:52:08 AM   Viewing the topic high building.
Guest   12:52:00 AM   Viewing the topic As woorde dros....
Guest   12:51:50 AM   Viewing the topic ek dink nie dis 'n grap nie dalk eerder die waarheid.
Guest   12:51:32 AM   Viewing the topic Ek dink aan jou!.
Guest   12:48:27 AM   Viewing the topic Links na Antieke Afrikaanse Digters / Gedigte.
Guest   12:48:08 AM   Viewing the topic Onderwys.
Guest   12:47:49 AM   Viewing the board Digformules of -strukture.
Guest   12:47:19 AM   Viewing the topic Lekker by Koro-Koro.
Guest   12:46:54 AM   Viewing the topic Ou idiome uit die volksmond.
Guest   12:46:13 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   12:45:08 AM   Viewing the topic My pragtige land.
Guest   12:44:23 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   12:44:18 AM   Viewing the topic PM waaaaar is jy matertjie?.
Guest   12:42:48 AM   Viewing the topic 'n Wax?!.
Guest   12:42:30 AM   Viewing the topic Is dit al?.
Guest   12:42:27 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   12:42:08 AM   Viewing the topic Louis se pastelkat.
Guest   12:41:25 AM   Viewing the topic Ou Miena, die drif en die sleepwa..
Guest   12:40:11 AM   Printing the topic "Sand-spore".
Guest   12:39:50 AM   Viewing the board Uit die ossewa se medisynetrommel.
Guest   12:38:38 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   12:37:28 AM   Viewing the topic As woorde dros....


« Last Edit: September 28, 2021, 09:05:09 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: 'Skoorsoek Vormdig'
« Reply #31 on: September 29, 2021, 08:44:55 AM »
Die oomblik as iemand inteken verskyn sy naam en 'n groen liggie in die spookgange by die onderwerp waar hy besig is. As dit net se guest is dit' n spokie wat druk.

 :icon_bigsmurf:
« Last Edit: September 29, 2021, 09:57:57 AM by Naas »
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'Skoorsoek Vormdig'
« Reply #32 on: October 15, 2021, 05:57:31 AM »
Adam, jou ou duiwel!
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: 'Skoorsoek Vormdig'
« Reply #33 on: November 04, 2021, 12:06:59 AM »
Van spoke gepraat, hier is Antjie Patat se kostelike bydrae wat die woorddief gaan skaai het  :headbang:  :book1:

My ma sê ek is met die helm gebore,
ek vries elke keer soos n pointer-hond as ek die woord helm hoor.
Ek wil niks sien nie, ek wil ook niemand sien nie,
en as ek iemand gaan gewaar wat in die ewige is,
verlaat ek my liggaampie opslag en riel-dans saam daai ene
die ewigheid in....

ek is bang vir spoke, ek kan ook nie wegbly nie,
en was in my jong dae die "Spookstorie verteller" in ons familie.
My anale-kanale lam gelag as die kleintjies so skrik en weghol
en nou, op hierdie jare, skrik ek my oogballe styf teen my bril-glase vas
as iemand my skrikmaak, lyk kompleet soos skeel litchies agter lense.

© Antjie Patat
« Last Edit: November 04, 2021, 12:09:04 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'Skoorsoek Vormdig'
« Reply #34 on: November 04, 2021, 12:01:51 PM »
Ek sien daai oge wat so teen die lense vas slaan!  Wel gedaan!
Om te weet is om te verstaan.