Author Topic: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.  (Read 3144 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
« on: August 16, 2018, 11:16:11 AM »
Welkom Gerhard, ek hoop jy sal baie lekker saam met ons kuier. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
« Reply #1 on: August 16, 2018, 11:28:20 AM »
Warm welkom ook van oorkant die waters. Kom gesels groot asb saam.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
« Reply #2 on: August 16, 2018, 12:31:46 PM »
Ek stuur altyd 'n e-pos vanaf my e-pos hier op die forum.  Gerhard het laat weet dat hy dit ontvang het.  Dit lyk belowend.  Hoop om jou gou raak te loop hier in ons gange Garhard.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Anton Louw

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 295
  • Gender: Male
  • Passievol Afrikaans!
    • Kampforum.co.za
Re: Gerhard Nieuwoudt, baie welkom op ons forum.
« Reply #3 on: August 21, 2018, 06:31:13 AM »
Baie welkom Gerhard Nieuwoudt  :hello2:
Kamp is koning!