Author Topic: Gids vir die gebruike van Lennons  (Read 13074 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Gids vir die gebruike van Lennons
« Reply #15 on: May 22, 2018, 10:40:32 PM »
Ek vermoed dat die Suid Afrikaanse winkeltjies dit dalk kan invoer maar andersins nee. Sou mens dit self probeer aankoop en pos vanuit SA gaan dit gekonfiskeer word hierdie kant soos wat met PM se pakkie na ons toe gebeur het jare gelede :crybaby2: