Voorstelle en klagtes > Baie geluk... Baie welkom
PM VERJAAR
(1/1)
Naas:
Veels geluk liewe maatjie omlat jy verjaaaaaar!!!!!
Ek wou jou nog bel maar my aaaairtimme is klaaaaaar.!!!!!
Ek hoop jy gaan een moerse lekker jaar he en dat die vreugde en geluk jou die jaar bloots gaan ry. As Hannes jou nie 'n drukkie gee nie moet jou hom maar dood druk.
Lief julle nog steeds al is ek stillerig.
:icon_bigsmurf:
Meraai vannie Baai:
En ek beaam elke woord van Naas. Stywe drukkies en arms vol seenwense. Net die allermooiste ooit vir jou :love7: :hello2:
adele:
:love5: :love5: :occasion13: :occasion13:
baaaie geluk, liefliewe vriendin, maak jou jaar mooooi.
PM:
Baie dankie Matertjies. Ek geniet nog steeds my verjaardag. Kry gaste vir vandag en sal maar nog besig wees.
Julle beteken die wereld vir my en ek is baie lief vir julle. :bootyshake: :love7:
Navigation
[0] Message Index
Go to full version