Die kuierstoep > Kom kuier saam

Geneanologie (Stamboom)

(1/2) > >>

PM:
Hoeveel geslagte van jou voorouers het jy nagevors. 
Van watter datums?

PM:
My ouma Naas. 

Meraai vannie Baai:
Skandalig niks  :icon_bigsmurf: :crybaby2:

PM:
Ek wens ek kon haar in my stamboom plaas.  Ons kan mos 'n forumstamboek maak!

Meraai vannie Baai:
Ek stem vir 'n forumstamboek  :book1: :notworthy: :hello2:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version