Die kuierstoep > Die kiekiekyk plek
scuba duik rooi els
(1/1)
AB:
het nou die dag by rooi els gaan duik en onder andere die afgeneem
hier kan jy ook sien hoe lyk n perlemoen onder water
Meraai vannie Baai:
:crybaby2: Kan niks sien nie Stoffel.
AB:
Rita hoe maak jy om fotos te laai?
PM:
Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien. Dankie AB. Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie. :hello2:
AB:
--- Quote from: PM on January 29, 2018, 01:23:51 PM ---Dit is wonderlik om die goed onder die water te sien. Dankie AB. Jy maak dit moontlik vir ons wat nie kan duik nie. :hello2:
--- End quote ---
plesier, dis lekker om te deel
Navigation
[0] Message Index
Go to full version