Skoonheid > Voete

Toonnaels

(1/2) > >>

PM:
Dit is goed om 'n bietjie T-tree olie aan jou toonnaels te smeer as jy dit klaar versorg het.  Dit hou bakterie weg.

Naas:
Sal nie vir my werk nie... Ek kan nie my tone bykom nie. Dink my bene het van ouderdom te lank geword.

 :icon_bigsmurf:

PM:
wat seg jy?   Is jy lank in die been?

adele:
Ek onthou nog, Naas, nadat jy die eerste keer jou suurstofsilindertjie gekry het, het jy vertel hoe goed jy slaap en weer kon stap, soveel so dat jou bene weer korter geword het. Jy kon jou tone bykom ....
 

Naas:
Daai het nie verander nie. Dis my rug wat nou oppak. Die Dr sĂȘ ek het 'n bamboesrug. Al die werwels is besig om aan mekaar vas te groei. So nou is my bene weer te lank.  :icon_scratch:

 :icon_bigsmurf:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version