Author Topic: Uit: Verstaan ons wie God regtig is?  (Read 2089 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Uit: Verstaan ons wie God regtig is?
« on: December 23, 2016, 02:03:40 PM »
   :read2: 

Ons moet verstaan dat God se toewyding aan ons volkome is. Ons toewyding aan God kan nooit so wees nie. God kan ons oortuiging sien; of dit van ons harte is. Indien so, kan ons daardeur ons op sy genade werp en word ons swakheid ons nie toegereken nie.  Dan is ons verlossing veilig gegrond in, en op,die getrouheid van sy beloftes.
« Last Edit: December 23, 2016, 02:05:37 PM by adele »
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Uit: Verstaan ons wie God regtig is?
« Reply #1 on: December 30, 2016, 11:56:51 AM »
Pragtig gestel Adele. 
Om te weet is om te verstaan.