Author Topic: kuier mense hier gehad  (Read 692 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1859
kuier mense hier gehad
« on: September 10, 2016, 08:40:41 PM »
Nourie dag het hier mense kom kuier en het ek (ons) nou heerlik saam gekuier......
Ek het hulle so paar mooi plekke en goete van ons omgewing gewys

Was so entjie teen die berg op met die bakkie


Dit is die uitsig wat ons gehad het




































Offline Meraai vannie Baai

  • Global Moderator
  • Melkbaard
  • Posts: 1336
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: kuier mense hier gehad
« Reply #1 on: September 11, 2016, 01:03:39 AM »
Stoffel jy is my hero! Kan nie glo ek sien die tweetjies EN natuurlik die pragtige omgewing. Geseend is julle mater. Dit was nou 'n heerlike verrassing  :notworthy: :icon_salut:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1859
Re: kuier mense hier gehad
« Reply #2 on: September 11, 2016, 08:59:10 PM »
Plesier Riana, ek is bly jy waardeer dit

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 8357
  • Gender: Female
Re: kuier mense hier gehad
« Reply #3 on: September 14, 2016, 07:28:01 PM »
Hier kom ek nou ook aan.  Dankie AB!  Die kuier daar by julle was soos altyd ongeloofik besig.  Kyk, as AB vir jou gryp dan hol jy!  Ons het die hele w√™reld gesien en dit lyk nie so op die foto's nie, maar ons was hoger as die wolke!  Ek lag so van "verbouereerdgeid", vir die vrees van hoogtes, en AB wat maak asof dit sommer niks is nie. 
AB en Vroulief het vir ons bederf wat skrik vir niks!  Baie dankie vir al julle moeite AB, Antoinette!  Ons lief julle.
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1859
Re: kuier mense hier gehad
« Reply #4 on: September 14, 2016, 08:43:38 PM »
Groot plesier, ek het dit net so geniet en dit het my gevoel ek het 2 dae vakansie gehou toe julle hier was en tog het die werk aangegaan. pM jy sal nie glo hoe lyk die die wingerd nou nie, daars blokke wat gras groen is en die lote al 10 cm lank is.


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 8357
  • Gender: Female
Re: kuier mense hier gehad
« Reply #5 on: September 15, 2016, 08:54:02 AM »
Ek het nog skaars omgedraai huistoe en ek verlang al weer Kaap toe!  Die goed groei so want jy lief dit so AB!
Daardie wyn van jou is 'n treffer.  Ek hoop daar bly 'n proeseltjie oor voor ons tuis is.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1859
Re: kuier mense hier gehad
« Reply #6 on: September 15, 2016, 11:15:46 AM »
ek is bly iemand hou daarvan