Voorstelle en klagtes > Waar is jy?

Ta Raaitjie is baie siek.

(1/4) > >>

Naas:
Onse Ta Raaitjie is in die hospitaal met longontsteking. Bid asb dat sy ook deur hierdie krisis sal kom en dat Outop krag sal kry deur hierdie dae.


 :icon_bigsmurf:

Trapsoetjie:
Sterkte ta-meraai.

 :angel12:

PM:
Ek het hoeka so 'n beklemming om my hart gehad toe ek hoor sy is siek.
Ag asseblieftog laat sy gou beter word.
Sterkte Outoppie.  Ons dink aan julle. 

Baie dankie dat jy laat weet het Naas. 

adele:
ek wil iets sĂȘ, maar woorde raak weg ... dink heeltyd in gebed se stilte aan julle xxxxxx

Fransi:
<3

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version