Die kuierstoep > Die kiekiekyk plek

scuba in valsbaai April 2016

(1/1)

AB:
ek het anderdag die koue water gaan aandurf met n nuwe warmer duikpak en dit het warmer gevoel as my ou duikpak.

hier is so paar kiekies

























Meraai vannie Baai:
Mooiste mooi  :notworthy: :icon_salut:

AB:
dankie rita

PM:
Baie mooi en dit sal altyd mooi bly.  Ek geniet altyd jou foto's.  Baie dankie vir moeite om te deel.   :love7:

AB:
plesier

Navigation

[0] Message Index

Go to full version