Author Topic: ‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte  (Read 3072 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte
« on: January 28, 2016, 12:18:31 PM »
Brannewyn is bo.
So word jy geidentifiseer as jy per ongeluk in n gat trap op n party voor al die gaste.

Die Vodka drinker.
Dit is die ou wat in die gat trap neerslaan en opspring met sy glas in die hand en n paar funny moves met sy bene maak om almal te wys hys nog ok.

Die Whiskey drinker:
Dit is die persoon wat in die gat trap netjies opstaan sy hemp in sy broek steek en vir sy vriende vra."wat het nou gebeur".

Die Rum drinker:
Dit is die ou wat neerslaan,opstaan en sy valstande terugsit in sy mond met gras en al sy vriende skud hom af en dadelik stap en vir hom n nuwe dop te gaan haal.

Die bier drinker:
Dis die een wat neerslaan en histeries vir homself lê en lag op die gras dat sy vriende naderhand vir hom sê."Hou op die gaste kyk vir jou."

Die Wyn drinker:
Dis die een wat neerslaan en die gaste moet hom ophelp en vertroos en dan sit en huil en vra of die gat nie seergekry het nie.

Die Brandewyn drinker:
Dis die een wat in die gat trap neerval en dan opstaan.Dan moet sy vriende hom keer want hy wil die gat bliksem.

Die koffie drinker:
Dis die een wat stil in die hoek sit en als bekyk en my al die stories kom vertel !

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte
« Reply #1 on: January 29, 2016, 12:16:02 PM »
Ag, heerlik gelees.  Baie dankie vir die aandra matertjie.  Ek hoop regtig daai gat het nie seergekry nie.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: ‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte
« Reply #2 on: February 01, 2016, 08:24:26 AM »
 :icon_biggrin:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte
« Reply #3 on: May 05, 2016, 01:51:06 PM »
:munky2:   Ek het net gou kom toets of my gatseggies werk as ek die kode intik, dit werk.

Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: ‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte
« Reply #4 on: May 06, 2016, 01:19:35 AM »
Helllllo PM  :toothy4:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ‎Met erkenning aan: Marcus Fourie‎ to Boererate en Resepte
« Reply #5 on: July 22, 2016, 06:37:29 PM »
Hello Raaitjie.  (Drukkies) 
Dit sal altyd vir my wonderlik wees waar ons mekaar raaklees, so tussen die onderwerpe! :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.