Author Topic: Metabolisme - skop dit aan die brand!  (Read 4534 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Metabolisme - skop dit aan die brand!
« on: September 11, 2015, 02:05:04 PM »
Ek plaas 'n lys van groente, vrugte ens. wat help om ons metabolisme aan te wakker. 

Almal kan deelneem deur een, of meer items te neem en dit onder 'n nuwe topic by -Kom ons verloor gewig- te bespreek.  Sodra ons elke item bespreek sal ons gou sien watter voordele watter item inhou.

Almonds
Aspersies
Droë bone
"Cruciferous" -kruisdraende groente- soos
     kool
     brusselse spruite
     brokkolie
     blomkool ens. 
Seldery
Klapperolie
Koffie
Komkommers
Vrugte:
     Aarbye
     Raspberries
     Perskes
     Appels
     Lemoene (spaarsamig)
     Pomelo
Gemmer
Groentee
Maer vleis
Suurlemoen
Melon
Oats
Speserye
Spinasie
Water

Ook nog eierwitte en
Quinoa
Chillies
Lae vet melk en kaas
Volgraan
Bruinrys
Lentils - red lentils
Asyn
Ceylon Kaneel
Chia sade
Pepita - pampoen en squash sade
Waatlemoen
« Last Edit: September 11, 2015, 02:37:15 PM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Metabolisme - skop dit aan die brand!
« Reply #1 on: September 11, 2015, 11:50:44 PM »
Dankie baie baie  :notworthy: :icon_salut:

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Metabolisme - skop dit aan die brand!
« Reply #2 on: May 25, 2018, 08:35:08 AM »
Metabolisme is een van die dinge wat my kniege knak en die medikasie om my tikker se wegholritme in toom te hou is 'n groot vyand en bekend daarvoor dat dit jou metabolisme verlaag en dus aanleiding gee tot gewigstoename  :crybaby2: Nou is ek so bly dat een van ons besoekers vandag hier op jou erf kom inloer het mater, want ek het skoon vergeet van hierdie lys van jou. Weereens mandjiesvol dankies  :notworthy:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Metabolisme - skop dit aan die brand!
« Reply #3 on: May 27, 2018, 11:53:40 AM »
Ek is ook weer terug op die bloeddrukpille en het al 5 kg opgetel die laaste twee maande.
Om te weet is om te verstaan.