Author Topic: AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!  (Read 3164 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!
« on: October 02, 2015, 12:13:37 PM »
Hartlik geluk met jou verjaarsdag Matertjie.  Mag jy baie geluk, voorspoed en gesondheid geniet vir die nuwe lewensjaar wat voorlĂȘ.
Dankie vir wat jy vir ons almal beteken met pragtige reise en foto's.  Ons waardeer dit werklik. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!
« Reply #1 on: October 02, 2015, 04:50:21 PM »
Baie geluk!  :occasion13:

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: AB, mag jou nuwe jaar vol foto's wees!
« Reply #2 on: October 05, 2015, 06:10:12 AM »
Hoop jy het groot bederf gehad mater. Sien jy gelukkig die FB boodskappie raakgelees  :icon_biggrin: