Woordskuur > Die Woordkroeg

*Donkielong(?)skeet

<< < (2/2)

PM:
Shame, arme ou Koos, plaas hy eers nuwe jamies gaan koop het voor hy die operasie laat doen het. 

Dit laat my aan die ou dink wat so bang was vir die spook onder sy bed.  Die sielkundige het hom duisende rande gevra en 'n jaar se behandeling.  Die kroegman het gratis advies aangebied:  Sny die bed se pote af!

Navigation

[0] Message Index

[*] Previous page

Go to full version