Woordskuur > Die Woordkroeg

*Donkielong(?)skeet

(1/2) > >>

Meraai vannie Baai:
Die ou omie het een of ander skeet opgedoen, amper soos 'n moesie wat bly groei en groei. Natuurlik kla die ou tantetjie glad nie en soos tyd aanstap groei die glimlag op haar gesig wyer en wyer. Die oom se groeiprobleem word toe vir homself 'n pynlike ervaring want hy begin struikel en vastrap. Gaan sien hulle die dokter. Dok verduidelik toe dadelik dit is die 'donkieskeet' en se hulle kan sny. Die hardhorende tantetjie vra toe half skaam lank sal die oom op krukke moet wees? Dok vra verbaas hoe sy nou aan krukke kom en sy antwoord "maar gaan jy nie sy bene langer maak nie?"

*ek mag my dalk misgis met die orgaan - het my verkrukkel aan Outop se manier van beduie en hier en daar 'n deel van die storie verloor.

PM:
 :toothy4:  Ek het net gehoor van die ou wat dit moes laat korter maak, toe sĂȘ die teatersuster dat dit 'n verskriklike vermorsing sal wees en stel toe voor dat hulle sy bene moes langer maak?   :sign10:

Meraai vannie Baai:
Hiehiehie, die goed is soos skinderstories PM, hulle kry stertjies by. Hierdie weergawe kom van Outop se Jeepforum af  :icon_bigsmurf:

Naas:
Ou Koos kry geweldig hoofpyn en gaan dr toe. Dr ondersoek hom en gee hom die nuus dat die hoofpyn is agv die grote. Hulle sal die helfte moet afsny.
Koos hou niks van die gedagte nie en gaan sien 'n spesialis. Hier kry hy dieselfde diagnose.
Hy hoor toe van 'n Dr in Japan wat glo die hoof guru is wanneer dit by die probleme kom.
Vlieg toe maar Japan toe en gaan sien die Dr want hy kan glad nie meer die hoofpyn verwerk nie en sien nie kans vir die alternatief nie.
Ongelukkig is die raad net dieselfde en hy besluit om maar die operasie te laat doen
Toe hy ontslaan word uit die hospitaal besluit hy om homself te bederf met 'n nuwe stel klere en hy loop daar in my 'n kleremaker.
Die man wat hom help vra wat hy soek en hy verduidelik hy soek alles van skoene tot hoed.
Die man bekyk hom en se.. "Shoes nr 9" "Hat - Medium" "Shirt - extra large with coller of 14 inches" "Pants size 38"
Koos is baie beindruk.. "You are right about every size but I wear Pants size 32 not size 38.
No! no! no! Se die Kleremaker. Size 32 too small. Put pressure on penis and cause massive headache."

 :icon_bigsmurf:

Meraai vannie Baai:
Ek bulder die hele buurt wakker  :headbang:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version