Die kuierstoep > Die Gorrel plek
Hoenderhumor
Meraai vannie Baai:
Kon nie anders as om kekkelende te giggel met respek aan die kapoet-hoender :toothy4:
PM:
:icon_biggrin: Verseker giggel ek saam! :bootyshake:
Op hierdie oomblik is Hannes besig om 'n boendertjie op die spit gaar te maak. Ek het nog 'n paar kilo's om te verloor en is terug by oom Google om allerhande wenke op te lees. Hou gerus die Dieet-afdeling dop. :bootyshake:
PM:
Ag foeitog, dit is bykans 2018 en ek sukkel nog steeds met my gewig. Wens ek kon 'n paar pitte input en so 'n groot bol output. :angel4: Ai, nou is dit net kapoet!
Naas:
Ek en my gewig het saam grootgeword en is soort van geheg aan mekaar geraak. Ons lewe dus nou in vrede saam en is dus nie een baie gestress oor die ander nie.
:icon_bigsmurf:
Meraai vannie Baai:
Gewigtige sake inderdaad. Ek voer tromp-op self 'n klein oorloggie teen lesings op die skaal. Baie seker daarvan die ding is 'n terrie :icon_biggrin:
Navigation
[0] Message Index
[#] Next page
Go to full version