Author Topic: ierland 2015 #17 hongesnood  (Read 3215 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland 2015 #17 hongesnood
« on: September 04, 2015, 08:50:14 PM »

Die aartappel oes het siektes gekry en die mense het swaar gekry en baie is dood agv die hongersnood.
Baie het van Ierland na VSA gevlug met die hoop om daar 'n bestaan te kan maak.

Baie vrag skepe is gebruik om vrag na Ierland te verskeep en weer mense na VSA te neem.

Die omstandighede op die skepe was haaglik. Baie boere het vir hulle werkers kaartjies gekoop om op die skepe te klim want hulle kon nie dit verwerk dat hulle werk mense honger ly en dood gaan nie.

Die toestande op die skepe was ook maar sleg, almal onder in die vragruim en kon 1 keer per dag dek toe gaan om kos te maak.

Ons het die museum van die Don Brody besoek, replika van een van die skepe waar dit in vergelyking met die ander baie goed gegaan het.

  

.









die gids het gevra of iemand die klok wil lui en die outjie wat baie gretig, en toe die klok lui skrik hy groot toe sy ore seerkry van die klank.










een familie het van pilaar tot pilaar gebly.




emmer wat vir als gebruik is......





die vrou het voorgestel hoe dit was om arm te wees en op die skip te wees met klein babatjie.




daar was plek vir een persoon of familie in die eersteklas heel agter by die kaptein. Hulle kon heeldag op die dek bly ( wanneer die onderste klom nie daar is nie) eerste klas het saam met kaptein geeet. die vrou het haar rol nogal baie goed gespeel








sy sal jou stukkend kyk





die trop se kos



eerste klas se kos




daar was rotte ook






matrose se slaap banke heel voor in die neus





die arm mense se slaapplek. In New York is die slaap banke uitgehaal om vrag te laai en in ierland is die slaapbanke weer ingebou vir passasiers




kaptein se kamer






eersteklas slaapbank




skip se kombuis op die dek waar die kos vir die bemanning en eerste klas gemaak is. die ander mense het op die dek vuur gemaak en kos gemaak. as dit storm op see was kon hulle nie gaan kos maak op die dek nie.


















die vlam brand dag en nag te ere van JF Kennedy. Hy het Ierland kom besoek kort voor hy geskiet is








daar was blykbaar 9 miljoen mense in ierland voor die hongersnood en nou is daar 4 miljoen as ek dit reg het














« Last Edit: September 04, 2015, 08:53:45 PM by AB »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 #17 hongesnood
« Reply #1 on: September 05, 2015, 07:02:39 PM »
Daar is pragtige storieboeke wat die geskiedenis van Ierland uitbeeld.  Die lief en leed! 
Baie dankie dat jy hierdie met ons deel.  Ek waardeer dit opreg.  Dalkies kan ek en manlief dieselfde toer doen?
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 #17 hongesnood
« Reply #2 on: September 05, 2015, 08:07:40 PM »
Daar is baie geskiedenis. En om te ry is maklik, hulle ry selfde as ons en is baie ordentlik en bedagsaam op die pad.
en jy verdwaal nie sommer nie, jy ry en ry en wanneer jy by die see kom draai jy links of regs of om en gaan weer terug van waar jy gekom het. Dit is seker so 550 km van noord na suid. ry dit in een dag.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 #17 hongesnood
« Reply #3 on: September 06, 2015, 03:14:16 PM »
Dit klink reg vir my!  Ons sal kom kers-opsteek!   :icon_study:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 #17 hongesnood
« Reply #4 on: September 06, 2015, 07:32:48 PM »
Is reg