Author Topic: Wie lees wat na middernag?  (Read 23942 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Wie lees wat na middernag?
« on: August 26, 2015, 12:50:03 AM »
Ek het al soveel woordskatte herontdek saam ons besoekende gaste. Geniet dit gewoonlik om te loer wie lees wat. So lyk ons onderskeie woorderwe waar besoekers inloer op die oomblik.

Meraai vannie Baai   12:45:41 AM   Viewing Who's Online.
Guest   12:45:01 AM   Viewing the topic Bundel insetsels Marius Buys - Sterf die swaan.
Guest   12:44:33 AM   Viewing the topic nuwe rekenaar terme :-).
Guest   12:41:54 AM   Viewing the topic Geluk WW.
Guest   12:39:51 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   12:39:12 AM   Viewing the topic Die bloedgroepdieet.
Guest   12:37:41 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   12:34:57 AM   Viewing the topic Gelukkige verjaarsdag Willa..
Guest   12:34:38 AM   Viewing the topic suid wes toer.
Guest   12:34:12 AM   Viewing the topic 'n Paar grappies.
Guest   12:33:39 AM   Viewing the topic Vandag kry ek ons boeke.
Guest   12:32:16 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie).

Lekker nag/dag aan almal wat kom inloer. Wens net almal wil aansluit of 'n spoortjie los  :toothy4:
« Last Edit: August 26, 2015, 12:51:56 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #1 on: August 28, 2015, 10:49:41 AM »
Altyd 'n bederfie om saam die gaste te dwaal  :toothy4: 'n Mens vergeet van so baie wonderlike woorddisse en so kry ek kans om ook weer bietjie deur ons gisters te dwaal. Dalk sien jy ook 'n onderwerp wat jou naderlok. Op die oomblik loer ses gaste deur die forum se venster (index) en die res het hulle self binne genooi en tuisgemaak  :notworthy:

Meraai vannie Baai   10:47:19 AM   Viewing Who's Online.
Guest   10:46:44 AM   Viewing the topic Koolsop dieet.
Guest   10:46:36 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:46:10 AM   Viewing the board Soutterte.
Guest   10:46:03 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:45:52 AM   Viewing the topic Die Forum se gedagtes..
Guest   10:45:49 AM   Printing the topic "'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   10:45:14 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   10:44:22 AM   Viewing the topic braai na duik.
Guest   10:43:51 AM   Viewing the topic 16 Dae van aktivisme.
Guest   10:43:42 AM   Viewing the topic Deelwoorde.
Guest   10:42:24 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:41:52 AM   Viewing the topic Waar is jy?.
Guest   10:41:44 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:40:10 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:38:04 AM   Viewing the topic Bietjie uit die Veld....
Guest   10:35:54 AM   Viewing the topic Dowwe Slimmighede.
Guest   10:34:15 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:32:35 AM   Viewing the topic verjaarsdag wense.
Guest   10:32:33 AM   Viewing the topic Versnel jou metabolisme en detox.

« Last Edit: August 28, 2015, 10:52:23 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Anastasia

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 423
  • Gender: Female
  • My taal is Liefde
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #2 on: August 29, 2015, 11:05:48 PM »
En so lees hulle nou, een uur voor middernag:
Anastasia   11:04:20 PM   Viewing Who's Online.
Guest   11:02:51 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:01:57 PM   Viewing the topic Ekseem.
Guest   10:57:31 PM   Viewing the topic Haarversorging - Bergamot Essence.
Guest   10:55:22 PM   Viewing the topic Kom help skep aan nog (assebliefie).
Guest   10:55:09 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   10:54:38 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:53:45 PM   Printing the topic "Kom ons praat VARK RIBBETJIE".
Guest   10:53:14 PM   Viewing the topic Dit sal jou suur te staan kom....
Guest   10:52:47 PM   Viewing the topic Klemtekens - akuut (´).
Guest   10:51:32 PM   Viewing the topic Die maan se laaste dolosdans.
Pages: [1]
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #3 on: August 30, 2015, 03:18:41 AM »
 :icon_salut: :icon_biggrin: Dankie Anastasia! Ek het geniet om saam in te loer op onderskeie erfies. Dis nou 11.43 Sondag by ons en doer ver oor die waters by julle is dit nou3.43 vroeg-vroeg oggend. Ons gaste loer hier in ...

User   Time    Action
Online Meraai vannie Baai   03:41:04 AM   Logging into the forum.
Guest   03:39:34 AM   Printing the topic "'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   03:39:02 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:34:07 AM   Viewing the topic Romerige hoendersop.
Guest   03:34:02 AM   Viewing the topic Koolsop dieet.
Guest   03:32:48 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:29:21 AM   Viewing the topic Groot, groter, grootste.
Guest   03:27:54 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:26:25 AM   Viewing the topic Vormdig (Naas se manier).
« Last Edit: August 30, 2015, 03:43:48 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #4 on: September 01, 2015, 09:36:49 AM »
En so kuier ons gaste vannaand (julle het mos nog pure dag) Hello Naas  :toothy4: Lus vir 'n koffietjie?

Meraai vannie Baai   09:34:44 AM   Logging into the forum.
Guest   09:32:41 AM   Viewing the topic Gedigte wat ingeskryf is vir die gedigkompetisie. .
Guest   09:32:16 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   09:30:31 AM   Viewing the topic Fôkkôlie.
Guest   09:30:21 AM   Viewing the topic ierland 2015 #10 yeates country.
Guest   09:30:03 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Online Naas   09:29:53 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   09:29:03 AM   Viewing the topic verjaarsdag wense.
Guest   09:27:10 AM   Viewing the results of a search.
Guest   09:26:08 AM   Viewing the topic Vier Seisoene.
Guest   09:25:49 AM   Viewing the topic Riglyne vir die skryf van lirieke.
Guest   09:25:34 AM   Viewing the topic Outisme - die basiese begrippe en definisie.
Guest   09:25:31 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   09:25:15 AM   Viewing the topic verjaarsdag wense.
Guest   09:24:57 AM   Viewing the topic verjaarsdag wense.
Guest   09:21:31 AM   Printing the topic "'n Hand en tand, hart en long bekgeveg teen PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   09:20:11 AM   Viewing the topic Die los- en vasskryf van woorde.
Pages: [1]

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #5 on: September 03, 2015, 11:03:20 PM »
Unknown Action   :dontknow:

Meraai vannie Baai   11:07:03 PM   Viewing Who's Online.
Guest   11:06:44 PM   Viewing the topic ierland 2015 #3 op pad noorde toe.
Guest   11:06:23 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:05:52 PM   Viewing the topic Homofoon.
Guest   11:05:37 PM   Viewing the topic Siener van Rensburg....
Guest   11:05:05 PM   Unknown Action
Guest   11:04:49 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:04:43 PM   Viewing the topic (Ons Vingerflaters).
Guest   11:04:32 PM   Viewing the topic Belangstelling in Boek 3 - Resepte Boek...
Guest   11:03:37 PM   Viewing the topic Pieringoog se pa.
Guest   11:02:39 PM   Viewing the topic Avo wenke.
Guest   11:01:41 PM   Viewing the topic suid wes toer.
Guest   10:59:48 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:58:57 PM   Viewing the topic Augustus Nuusbrief.
Guest   10:58:11 PM   Viewing the topic hande.
Guest   10:57:31 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:55:40 PM   Viewing the topic Die sopdieët.

No unread topics   :crybaby2: Net toe ek sit en dink hier gaan alweer niks aan nie lol sien ek ons gaste wat kom inloer en wonder waar is ons lede?
« Last Edit: September 03, 2015, 11:10:52 PM by Meraai vannie Baai »

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #6 on: September 04, 2015, 11:27:46 AM »
Hier by ons is dit alweer eksamen tyd so ek dink net in rooi merke. Kom loer so af en toe en word elkeer keer met stilte oor die kop geslaan. Ek sal in en uit wees tot einde September en dan weer meer gereeld tot middel Oktober.
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #7 on: September 04, 2015, 01:33:06 PM »
Die leserstal is "heerlik" hoog.  Hier is ons nou weer terug in Leeupoort en ek huil vir opvangs.  Hannes gaan nou vir my krag aanlê na die dek toe, dalk kry ek daar iets opgevang. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #8 on: September 06, 2015, 01:37:27 AM »
Terwyl jy wag vir kraggies op die dek - hier loer ons gaste op die oomblik in... ek wil hulle nooi vir koffie maar moet skaam vra hoe nooi jy nou iemand oor die waters sonder 'n naam? As julle vir my wil kom kuier met ons 'n uitnodigingsbriefie stuur en die owerhede moet dit goedkeur! Kon my oge nie glo toe my sus hulle nou alles begin regkry vir hulle groot kuier DV Feb 2016, en ons 'n briefie moet stuur wat se ons nooi hulle EN ook bewys stuur dat ons vir hulle dollargewys kan sorg in die tyd wat hulle hier deurbring!

Meraai vannie Baai   01:33:01 AM   Viewing Who's Online.
Guest   01:32:01 AM   Viewing the topic Sestina.
Guest   01:29:46 AM   Viewing the topic stap huistoe.
Guest   01:28:05 AM   Viewing the topic Twee van my boeke....
Guest   01:27:12 AM   Viewing the topic Kom ons praat TAMATIES.
Guest   01:27:09 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   01:26:59 AM   Viewing the topic Slim verstaan verkeerd.
Guest   01:26:26 AM   Viewing the topic Kamplewe in Aus tussen die reenwoude.
Guest   01:25:37 AM   Viewing the topic Herken die tekens van 'n beroerte.
Guest   01:21:25 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   01:20:16 AM   Viewing the topic AS DIT FLUIT-FLUIT GAAN.
Guest   01:20:14 AM   Viewing the help page.
« Last Edit: September 06, 2015, 01:46:38 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #9 on: September 08, 2015, 11:01:20 PM »
*Iemand gaan popspeel  :icon_biggrin: Getrou aan 007 se aard volg ek gereeld ons gaste se spore en staan telkens verstom oor wat hulle saamneem as padkos.

Meraai vannie Baai   10:58:51 PM   Viewing Who's Online.
Guest   10:57:24 PM   Viewing the topic Mrs. Balls se blatjan.
Guest   10:56:58 PM   Viewing the topic Boesmanverhaaltjie.
Guest   10:55:51 PM   Viewing the topic / of \.
Guest   10:54:44 PM   Viewing the topic Rymwoorde .
Guest   10:53:34 PM   Viewing the topic Deelwoorde.
Guest   10:53:15 PM   Viewing the topic Daar onder in die vlei (stap 'n Mannetjie).
Guest   10:50:43 PM   Viewing the topic Roep van die Hadida.
Guest   10:50:12 PM   Viewing the topic die pankreas.
Guest   10:48:32 PM   Printing the topic "As 'poppespel' ontaard inne 'biesigheit'".
Guest   10:47:01 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:46:55 PM   Viewing the topic 'n lys van "nuwe" Afrikaanse woorde.
Guest   10:46:55 PM   Viewing the topic Deelwoorde.
Guest   10:46:44 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:46:41 PM   Viewing the topic ceres karoo deel 4.
Guest   10:45:44 PM   Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.

*Die enigste keer wat ek nie opgewonde raak oor 'padkos-saamneem' vanuit die forum se menu is wanneer iemand die PH artikel print
Dit beteken die persoon of iemand na aan hom/haar het kennis gemaak met die asemdief.  :crybaby2:

Online Meraai vannie Baai   11:17:26 PM   Viewing Who's Online.
Guest   11:16:06 PM   Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.
Guest   11:14:21 PM   Viewing the topic Olifante op fietse.
Guest   11:13:12 PM   Printing the topic "'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   11:12:15 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:11:12 PM   Viewing the board Kom kuier saam.
Guest   11:08:25 PM   Viewing the topic Meervoude.
Guest   11:07:50 PM   Printing the topic "moedersdae".
Guest   11:06:38 PM   Viewing the board Praglyne.
Guest   11:05:20 PM   Viewing the board Die kiekiekyk plek.
Guest   11:04:52 PM   Viewing the topic met die maat waarmee ek meet....
Guest   11:03:22 PM   Viewing the topic Herken die tekens van 'n beroerte.
Guest   11:02:35 PM   Viewing the topic nuwe rekenaar terme :-).
Guest   11:02:31 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Pages: [1]

Hoekom plaas ek hierdie? Soms voel dit my hier gaan niks meer aan op die forum nie - dan loer ek wie kuier naamloos saam en besef - die forum bied nog wonderlike leesstof uit ons argiewe en dan weet ek, dit is die moeite werd om in te loer want ek ontdek so stil-stil weer ou woordskatte en geniet van vooraf :book1: :notworthy:
« Last Edit: September 08, 2015, 11:25:35 PM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #10 on: September 11, 2015, 01:25:41 AM »
Vanoggend lyk my spoorsny bederwe vir inloer op vergange se erwe so:

Online Meraai vannie Baai   01:23:37 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   01:23:30 AM   Viewing the topic Uie blatjang.
Guest   01:23:29 AM   Viewing the topic Toeka se kar pryse.
Guest   01:22:19 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   01:21:48 AM   Viewing the topic Die Italianers darem.
Guest   01:20:11 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   01:15:55 AM   Viewing the topic Deelwoorde.
Guest   01:14:58 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   01:14:56 AM   Viewing the topic vinninge hande.
Guest   01:14:44 AM   Viewing the topic Vandag kry ek ons boeke.
Guest   01:11:24 AM   Viewing the topic Uie blatjang.
Guest   01:11:22 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   01:09:57 AM   Viewing the topic Paroniem en Paronomasia.
Guest   01:09:43 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.

Kon ek weer vrind Joe se grappie oor die biegende Italianer geniet :)  :icon_cheers:

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #11 on: September 13, 2015, 11:00:15 AM »
Meraai vannie Baai   10:58:05 AM   Viewing Who's Online.
Guest   10:55:40 AM   Viewing the topic visvang mei 2013 nr 3.
Guest   10:54:57 AM   Printing the topic "Kom ons praat ROOIBOS TEE".
Guest   10:54:34 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:53:20 AM   Viewing the topic Musikale gene oorheers .
Guest   10:52:59 AM   Viewing the topic Onnutsige Boererate.
Guest   10:52:03 AM   Viewing the topic Kom sit saam aan in Gatkantland (Australia).
Guest   10:50:41 AM   Viewing the topic nuwe kamera.
Guest   10:46:17 AM   Viewing the topic 'n Paar grappies.
Guest   10:45:12 AM   Viewing the topic Koolsop dieet.
Guest   10:43:06 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).

*spesiale dankie aan ons gas wat vanaand op die musikale erf ingeloer het. Ouma pik dankbaar 'n traan op die oomblik  :notworthy: :crybaby2:

(Ek gaan nou gou op die rooibostee-erf ook 'n draai maak)  :wave:
« Last Edit: September 13, 2015, 11:01:48 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #12 on: September 14, 2015, 11:44:45 AM »
Nou het ek die keuse om saam agtien gaste in te loer!

Meraai vannie Baai   11:42:58 AM   Viewing Who's Online.
Guest   11:42:49 AM   Viewing the topic Meervoude.
Guest   11:42:33 AM   Viewing the topic Vingers.
Guest   11:42:32 AM   Viewing the topic Vertaal "rat race".
Guest   11:38:46 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:38:37 AM   Viewing the topic Heerlike Port St John's Koolgereg.
Guest   11:38:15 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:37:26 AM   Viewing the topic Tussen Spasies.
Guest   11:37:22 AM   Viewing the topic Sproei by babas.
Guest   11:36:10 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   11:35:02 AM   Viewing the topic Herken die tekens van 'n beroerte.
Guest   11:34:31 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   11:34:00 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:32:31 AM   Viewing the topic Terza rima.
Guest   11:32:13 AM   Viewing the topic Mona Lisa.
Guest   11:31:26 AM   Viewing the topic verjaarsdag wense.
Guest   11:30:50 AM   Viewing the topic suid wes toer.
Guest   11:30:46 AM   Viewing the topic Die sopdieët.
Guest   11:28:21 AM   Viewing the help page.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #13 on: September 15, 2015, 04:06:21 AM »
Vier uur die oggend in SA en 12 uur die middag in Queensland Australia. Waar loer ons gaste in op die oomblik?

Meraai vannie Baai   04:03:36 AM   Logging into the forum.
Guest   04:03:30 AM   Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.
Guest   04:02:39 AM   Viewing the topic Meervoude.
Guest   04:00:34 AM   Viewing the topic ierland 2015 #17 hongesnood .
Guest   03:56:12 AM   Viewing the topic oor onnodige goed in die huis.
Guest   03:55:37 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   03:54:19 AM   Viewing the topic gebou val om.
Guest   03:50:52 AM   Viewing the topic Siener van Rensburg....
Guest   03:49:39 AM   Printing the topic "'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)".

*ek gaan oor 'n skouer lees oor onnodige goed in die huis. Sien julle later  :icon_biggrin:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #14 on: September 15, 2015, 09:34:48 AM »
mens word erg opgecheck?