Author Topic: ierland 2015 # 15 Dublin  (Read 4333 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland 2015 # 15 Dublin
« on: August 25, 2015, 09:00:35 PM »
Ons het een Vrydag Dublin toe gery om my broer en sy vrou op die lughawe te gaan kry. Hy was in Parys vir vergadering en toe het hulle vir ons kom kuier in Ierland.
Vrydagaand het ons in 'n Hotel sowat 25 km voor Dublin geslaap en Saterdag oggend is ons met die Dart ( metro train) in stad toe.
Ons en hulle het so draai gaan maak in Dublin die Saterdag maar een dag is hopeloos te kort, maar dis beter as niks.

Eerste is ons na die Trinity college toe, om die Book of kells te gaan kyk en ook die biblioteek se longroom.



paar jonges wat selfie neem



The book of Kells is die eerste 4 evangelies wat deur monnike van Kells op kalfvel geskryf is. DIt is latyn en dit is in 500 NC geskryf. Die boek het uitstekend behoue gebly. Ons mag nie fotos neem daar nie.
die kollege is 1592 gestig. Die book of kells is in 1661 geskenk

Gaan toe in die biblioteek in. Die vertrek is 65 meter lank en huisves 200 000 van hulle oudste boeke.

die longroom is gebou tussen 1712 en 1732






















ons het toe die rooi bus geneem en deur die stad gery na guinness toe.




Hier is Oscar Wilde se vrou





en oscar wilde homself










2 kerk geboue is met die brug gebou aan mekaar verbind





st patrick






Het toe by Guinness 'n toer geneem deur die brouery

my broer en hom vrou



















heel bo is die 360 degree bar waar jy 1 gratis guinness bier kan kry en jy het 360 grade uitsig oor dublin







































Mens sien nou die goed en dink dis oud.....my broer vertel hyt iewers in Europa ook na sulke ou goed gekyk en in hulle groep was iemand van die midde ooste, Korinthe dink ek, toe seg die man, julle dink die goed is oud.......kom kyk by ons wat is oud......onthou Paulus het vir ons 'n brief geskryf.



Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: ierland 2015 # 15 Dublin
« Reply #1 on: August 25, 2015, 11:34:15 PM »
Lief die laaste inskrywing. Duisend dankies mater vir die wonderlike voorreg om saam te kan toer  :notworthy: :hello2:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 15 Dublin
« Reply #2 on: August 26, 2015, 07:51:07 AM »
Plesier, daar kom nog........

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 # 15 Dublin
« Reply #3 on: September 06, 2015, 01:41:31 PM »
Dit is sowaar 'n toer en 'n half. Ek moes nou eers nog van my eie woorde soek, want Raaitjie het myne so uit my mond gevat.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.