Author Topic: ierland 2015 # 12 B Hook....  (Read 4853 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland 2015 # 12 B Hook....
« on: August 23, 2015, 11:01:20 AM »
ierland 2015 # 12 B Hook....

Nou wonder jy dalk wat is 'n Hook.......of dalk van waar kom By Hook or by Crook?

Na ons by Tintern Abbey was het ons eers iets gesoek om te eet.....en ek bestel weer vis.

die restaurant kom al paar jaar aan...





ek het een van die gedrink vir die dors









dis koud maar die mense is op die strand






































Hook vuurtoring





sal lekker hiermee kan toer....as die tyd en geld genoeg is





Oom Jimmy hulle se huis, die middelste deel is ook al oor die 200 jaar oud






Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 # 12 B Hook....
« Reply #1 on: September 06, 2015, 03:50:57 PM »
Ek sou beslis ook vis bestel het.  Ek lief vis en omdat niemand in my familie lief is vir vis nie, is ek fanaties oor vis en enige seekos!  Net omdat ek mal is oor seekos!



Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 12 B Hook....
« Reply #2 on: September 06, 2015, 07:27:33 PM »
en niemand wonder wat het van Crook geword nie.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 # 12 B Hook....
« Reply #3 on: September 07, 2015, 09:38:19 AM »
Vertel!  Daar is so baie inligting om in te neem!    :read:
Baie dankie vir jou eiendelose geduld met my.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 12 B Hook....
« Reply #4 on: September 07, 2015, 07:53:18 PM »
Another commonly repeated suggestion is that the phrase comes from the names of the villages of Hook Head and the nearby Crooke, in Waterford, Ireland. Hook Head and Crooke are on opposite sides of the Waterford channel and Cromwell (born 1599, died 1658) is reputed to have said that Waterford would fall 'by Hook or by Crooke', that is, by a landing of his army at one of those two places during the siege of the town in 1649/50.


daars verskillende verduidelings maar die Iere vertel graag die een van Cornwall wat Ierland wou inneem, By hook or by Crook, en Hook is by die vuurtoring en Crook is oorkant die rivier. Hy het gemeen hy sal Ierland inneem van hOok se kant af of van Crook se kant af.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 # 12 B Hook....
« Reply #5 on: September 11, 2015, 01:07:40 PM »
Geweldig interessant AB.  Nou weet ek ook waar dit vandaan kom.  Dankie vir die deel.
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 12 B Hook....
« Reply #6 on: September 13, 2015, 05:24:46 PM »
plesier