Author Topic: ierland 2015 # 12 A Tintern abbey  (Read 4251 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland 2015 # 12 A Tintern abbey
« on: August 22, 2015, 10:01:03 PM »
ierland 2015 # 12 A Tintern abbey

Ons het Maandagaand seker half 9 by oom Jimmy en tannie Agnes aangekom.
Volgende oggend het oom Jimmy ons rond gewys en eerste het ons na die Tintern abby toe gegaan. 10 jaar gelede toe ons daar was het die mense die plek mooi gemaak vir besoekers en ek wou gaan kyk hoe dit nou lyk.

baie interessante geskiedenis wat oor 880 jaar strek
















Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: ierland 2015 # 12 A Tintern abbey
« Reply #1 on: August 23, 2015, 02:02:21 AM »
Hoe bevoorreg is ons nie om te kan deel nie?! Lig die hoed en knak die knieg vir jou Stoffel  :notworthy: :icon_salut:

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 12 A Tintern abbey
« Reply #2 on: August 23, 2015, 08:11:08 AM »
dankie Rina, daar kom nog, wanneer ek kans het

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 12 A Tintern abbey
« Reply #3 on: August 23, 2015, 10:52:12 AM »
Hierdie was een van die houtpanele wat teen van die mure was vir koue uithou. Let op die onderste deel van die paneel is glad afgewerk waar die ander 3 sye patroon op het. Die rede daarvoor is dat die glad moet help dat die stof makilk kan afval en nie vergader nie.




Baie ou houtkis, seker uit die 1500's?









die  eikehout balke is tussen 1600 en 1620 gesaag.








daar was 'n kaggel op die volgende vloer




daar is ook maar baie bou (en brouwerk?) deur die jare gedoen. elke vrou wil dit anders as die voorganger hĂȘ






































oom Jimmy by wie ons gekuier het




oom Jimmy en sy vrou langs hom met die rooi, tannie Agnes.













































vervolg die ou restaurant en vuurtoring




Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 # 12 A Tintern abbey
« Reply #4 on: September 07, 2015, 09:19:38 AM »
Dit is so groots!  Dit moes wonderlik gewees het om dit te ervaar. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 # 12 A Tintern abbey
« Reply #5 on: September 07, 2015, 07:44:45 PM »
Ja die plek het 'n wonderlike storie
Mens voel eintlik klein daar as jy terwyl jy na die geskiedenis kyk en voel of jy dit beleef