Author Topic: ierland 2015 #4B noordkus rope bridge  (Read 3877 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland 2015 #4B noordkus rope bridge
« on: August 22, 2015, 10:07:13 AM »
ierland 2015 #4B noordkus

Wat vir my lekker was van die toer is dat ek nie in die oggend geweet het wat ek als gaan sien nie, nie geweet waar en wat gaan ons eet nie en nie weet waar ons vanaand gaan slaap nie. Elke oggend voor ons die pad vat het ek vir God gevra om ons veilig te lei en ook 'n slaapplek aan te wys in die aand. Elke keer was Hy getrou, soos altyd......


Ons het so entjie langs die kus gery en ek moes net stilhou om dit af te neem.






Ons is oppad na Carric a Rede's rope bridge maar ek sien toe 'n afdraaipaadjie en wil eers gaan loer hoe dit lyk. Neem toe paar kiekies daar
Van die oftos is (amper) dieslefde, al verskil is dat ek die polaroid filter gedraai het sodat dit op verskillende hoeke die sonstrale breek.









die somer het aangebreek......blou lug







ek wou so graag afstap na daardie vinger punt toe maar die tyd was te min vir wat ons nog wou doen die res van die dag. Dit sal seker 'n uur tot uur en half geneem het.





Ry toe verder na Carrick a Rede's rope bridge. Dit is by die parkeerplek afgeneem.












dit is sowat 1 km se stap en langs pad het ek paar fotos geneem






my gat het gejeuk om te duik, kyk hoe skoon en plat is die water





















jammer vir die baie fotos


















die vrou in die wit het gevries en gesê sy wil graag oor stap maar sy is bang. Toe seg die een in rooi ( gids) ek sal jou oorvat, kyk net in my oë en stap agter my aan. Toe werk dit.






kyk net daai pragtige blou see, en in die winter kan hy erg onbeskof raak










net om te wys ek was ook oor die brug. Die brug is 30 meter hoog en dit skrik mense af, maar of dit 10 of 30 of 100 meter hoog is, as jy daar af val is jy in elk geval dood, dalk dooier met 100 as 30 meter val.























vervolg, # 5 A Giants causeway






Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 #4B noordkus rope bridge
« Reply #1 on: August 22, 2015, 11:32:20 AM »
Die skoonheid van die natuur is so mooi vasgevang in jou foto's AB. 

Was jy al by die brug by Stormsriviermond, en dalk het jy 'n paar foto'tjies?
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 #4B noordkus rope bridge
« Reply #2 on: August 22, 2015, 11:55:58 AM »
ek was al daar ja maar dis voor my foto neem tyd.
ek gaan een van die dae knysna bos toe vir een dag op die toe vir publiek bosbou paaie ry saam met konsessiehouer.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 #4B noordkus rope bridge
« Reply #3 on: August 22, 2015, 12:02:38 PM »
Mooi so!  Dan kry ons nog foto's. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 #4B noordkus rope bridge
« Reply #4 on: August 22, 2015, 12:13:01 PM »
julle raak nou snoep.....ierland het nog seker 1000 fotos om te wys.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 #4B noordkus rope bridge
« Reply #5 on: August 22, 2015, 01:29:52 PM »
Wys, wys asseblief!  Ek is maar net gretig om alles te sien. 
Om te weet is om te verstaan.