Author Topic: ierland 2015 #1 vlieg van die Kaap af.  (Read 3073 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
ierland 2015 #1 vlieg van die Kaap af.
« on: August 21, 2015, 06:50:24 PM »
Ierland 2015 #1
vlieg van die Kaap af Dubai toe en Dublin toe.
opstyg in die Kaap



koebaai Kaap...tot weer siens




iewers in die vrystaat





Boeing 777


kariba dam



dit was baie bewolk oor Afrika, kon ongelukkig baie min op die grond sien



sengabaai in die malawi meer



sononder oor donker afrika



dubai











agter in die vliegtuig kombuis, die een lugwaardin het aangebied om ons af te neem.







dis 'n paar moewiese groot malls op die lughawe. lyk of almal koop koors het. vrek duur al is dit duty free. en waar sit jy die goed wat jy koop? ons het 2 bottels water gekoop en dis al.





gatvol gewag. Het amper niks op die vliegtuig daarheen geslaap nie, moes 6 ure vir die vlg vliegtuig wag en mens kan net soveel rond stap tussen winkels. ons het probeer slaap maar die stoele is ongemaklik en die grond is vrek hard en verder vir die res praat hulle heel nag op die aankondigings soos die vliegtuie vertrek, hulle is seker nie vir 5 minute stil nie.




uiteindelik weer op pad.....


daar is 2 lughawe geboue, die een is 1,7 km lank en die ander 700 meter lank. Terminaal B en C is vas aan mekaar gebou die dat dit so lank is.



net vliegmasjiene waar jy kyk




dubai






iewers in die woestynland, Irak, Iran?



die dat hulle so erg is oor oorlog maak, daar is gaan afleiding om hulle besig te hou in die woestyn nie.



hiers darem bietjie boerdery teen riviere





as ek reg is moet dit die kaspiese see wees














ek dink dit kan in turkye of romenië wees.




ek wonder of die dorpie ook ekonomies geknou is toe die verby pad gemaak is



engeland se weskus



daardie vliegtuig het netnou op Dublin lughawe op gestyg.




Dublin se lughawe




eiland naby Dublin








ons het seker vir 15 minute gesirkel voordat ons kon land.



die Iere hou van sirkels in die paaie



tydens landing sien ek toe die





kyk hoe trek hy briek
ek het op GPS gekyk die Boeing 777 styg op en land teen min of meer 300 km per uur. Die airbus waarmee ons 10 jaar gelede gevlieg het styg op en land teen 240 km per uur as ek reg onthou.





dublin lughawe met sy Galic naam en Engelse naam




Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ierland 2015 #1 vlieg van die Kaap af.
« Reply #1 on: August 21, 2015, 09:43:41 PM »
Dis 'n wonderlike voorreg om saam met julle te kan toer AB.  Baie dankie vir die deel matertjie.

Ons het in daardie woestynwêreld van Dubai gaan 4X4 en uitkamp.  Jy kan nie glo dat 50 kilometer van die naaste dorp die vlieë jou oorval as jy kos maak nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3662
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: ierland 2015 #1 vlieg van die Kaap af.
« Reply #2 on: August 21, 2015, 11:31:01 PM »
 :hello: :notworthy: :icon_salut: Wrastag prastag Stoffel!

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: ierland 2015 #1 vlieg van die Kaap af.
« Reply #3 on: August 22, 2015, 08:04:23 AM »
dankie rita