Die kuierstoep > Die Gorrel plek

Drie tannies

(1/2) > >>

Naas:
Die drie ou tannies van die ouetehuis le kaal op die gras langs die pad.
Dominie kom verby en gaan kla by die matrone oor die petalje.
Matrone se sy weet van die storie. Die drie tannies het as gesellinne gewerk toe hulle jonger was en het besluit dat hulle die week 'n "closing down sale" gaan he.


 :icon_bigsmurf:

Meraai vannie Baai:
Sal dit nou 'n gesig wees  :angel4:

Angelica:
Whaaaa.... haha, o my fffffffffffffffffadder.
Seker geen Sales gehad vir die week.
 :tongue3:

PM:
173 lese verder kom ek ook hier aan, maar die "sale" is seker al verby!

Meraai vannie Baai:
As 475ste keer gelees oor die skouer van 'n onbekende gas geniet ek van vooraf  :toothy4:

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version