Author Topic: Is jy op die regte plek?  (Read 2071 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Is jy op die regte plek?
« on: April 26, 2014, 07:04:06 AM »
Is jy op die 'regte' plek in jou lewe?
Waar is die 'regte' plek en hoe voel dit daar?
Ek moes eers 'n baie lang klipperige, doringrige, steil, onveilige pad loop voor ek op my 'regte' plek kon uitkom.
My 'regte' plek is heel bo-op 'n berg. En ek kan ver sien.  Alles wat ek agter gelaat het, le daar doer onder:  pret, trane, liefdes, foute, sommige vergete, maar steeds daar onder.
En het ek geleer!!!
Ek wil nie he enigeen moet hierdie 'plek' van my binnedring of versteur nie.  Ek wil dit net geniet hier bo.
elle