Author Topic: Wil jy weet of wil jy nie?  (Read 2894 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Wil jy weet of wil jy nie?
« on: April 13, 2014, 08:32:06 AM »
Indien jy gediagnoseer sou word met 'n terminale siekte, sou jy wou weet of nie en hoekom?
Sou jy wou hĂȘ jou familie en vriende moet dit weet of nie en hoekom?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: Wil jy weet of wil jy nie?
« Reply #1 on: April 13, 2014, 04:42:04 PM »
Natuurlik wil ek weet!!
After all is ek die een wat in 'n oorlog is met die monster.  Ek sal veg vir 'n vale en die ding besweer, dis 'n feit. :violent1:
Ja, dis belangrik dat jy as sieke 'n ordentlike ondersteunings-netwerk het.  Jy gaan baie gebede, liefde en hulp nodig he.
elle