Woordskuur > Gesegdes van toeka tot nou

Wyshede

(1/1)

PM:
Water vind altyd 'n pad om 'n probleem.
Hoekom?
Dit is bereid om die ekstra myl te loop. 

Fransi:
Dit laat 'n mens nadink.

PM:
Is dit nie?  Hoekom het ons as mense altyd 'n verskoning oor hoekom ons dinge nie uitwerk soos ons dit wil hĂȘ nie?  Is dit maar net omdat ons nie bereid is om daardie ekstra bietjie moeite te doen nie? 

Naas:
Asemhaal is lewe maar lewe haal nie net asem nie.


 :mumum:

Meraai vannie Baai:
Groot waarheid Naas!

Navigation

[0] Message Index

Go to full version