Author Topic: Geseënde Kersfees  (Read 2316 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Geseënde Kersfees
« on: December 24, 2013, 04:42:02 PM »
Vandag wil ek net dankie sêaan almal wat my deur die jaar ondersteun het. Ek het groot waardering daarvoor.

Dan wil ek vir 'n ieder en elk van julle sê Geseënde Kersfees. Mag hierdie dag vir julle net vrede, vreugde liefde en samesyn inhou.

Almal wat op die pad gaan wees - Ry asb veilig, wees geduldig, en dink vir almal om jou.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Geseënde Kersfees
« Reply #1 on: December 28, 2013, 11:31:00 PM »
Hallo Ans.  Ons is weer in Waikenai waar ons opvangs het.
Baie dankie vir die mooi wense.  Mag jou nuwe jaar vol liefde, vreugde en gesondheid wees.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Re: Geseënde Kersfees
« Reply #2 on: January 06, 2014, 08:47:55 PM »
Dankie PM. As jy weer sein het wil jy nie asb vir "jinks" 'n plekkie oopmaak hier nie? Ek het hom aanbeveel om hiernatoe te kom. Hy is 'n briljante skrywer. Almal gaan sy liefdesgedigte geniet.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Geseënde Kersfees
« Reply #3 on: January 07, 2014, 06:15:10 AM »
Ek doen dit graag Ans, maar ek moet hom eers registreer.  Sy naam en van, onder watter naam hy wil skryf en sy e-posadres asseblief.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ans Botha

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 362
Re: Geseënde Kersfees
« Reply #4 on: January 07, 2014, 04:46:17 PM »
Ek doen so vir jou vriendin.