Author Topic: Kom ons praat PASTA  (Read 7057 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Kom ons praat PASTA
« on: January 20, 2014, 09:37:39 AM »
Daar is niks fout met 'n lekker romerige, kaserige pasta nie.   :icon_biggrin:  Tog is daar party mense wat nie van pasta hou nie en dan is daar ook die wat se pasta maak vet.

Is jy lief vir pasta en het dalk 'n lekker resep/wenke om te kom deel?

Kom ons praat PASTA   :toothy4:

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #1 on: January 20, 2014, 11:50:05 AM »
Ooo I just love pasta, but I'm not very fond of all creamy pasta sauces. My abs. favourite is penne arabiatta with lots of chili, preferably habanero.

Arrabiatta sauce is so easy to make:
saute onion, finely chopped, in olive oil
add garlic to taste, the more the better
grate ripe red tomatoes and add to the sauteing onions and garlic
simmer
add salt and black pepper to taste.
add sugar. I do not add suger to my tomatoes as I do not enjoy the sweet taste of the sause
add chilis, jalapeno or habanero and depending on the hotness you want.

boil the water (put olive oil and salt into the water)
add the penne
boil until al dente

drain

serve in deep dish with the arrabiatta sauce on top.

grated parmesan cheese does complement the dish

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #2 on: January 20, 2014, 04:59:22 PM »
Dit gaan dalk effens vreemd klink en ek maak dit maar net vir myself, maar ek hou nogal daarvan om pasta met wortel-en-koolslaai te meng.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #3 on: January 20, 2014, 05:03:41 PM »
Dit klink nie na 'n resep wat jy vir jouself moet hou nie Fransi   :toothy4:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #4 on: January 22, 2014, 08:38:46 PM »
Dankie vir die resep Natalie.  Ek het nie geweet dat die pasta die knoffelgeur sal obsorbeer tydens die kookproses nie.  Nou weet ek en sal dit altyd so doen. 

Ek lief ook pasta in slaaie Fransi, maar ek lief pasta in alles en met enige souse.   :icon_biggrin:
Die enigste "pasta" waarvan ek nie hou nie is daai "pasta friedge" as ek op dieët is. 

Terry, maak pasta vet of nie?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #5 on: January 23, 2014, 07:40:23 AM »
 :toothy4:

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #6 on: January 23, 2014, 09:04:47 AM »
Ok, aan almal wat wonder of pasta vet maak, NEE, eintlik doen dit nie.

Die enigste rede hoekom hierdie mite bestaan het, is omdat mense hulle pasta met te veel room en kaas eet.  Asook te veel pasta opskep as wat nodig is.

So in gevolgtrekking, klein porsies pasta met enige sous maak nie meer vet as enige ander dis nie.  Jy moet mate voor die oe hou en besluit wanneer is genoeg genoeg?

Ek persoonlik dink met enige iets wat jy eet, eet stadig, kou jou kos en gee jouself 20 minute om jou bord kos te eet.  Sit jou vurk neer tussen happies.  Jou brein het 20 minute nodig voordat hy vir jou maag vertel hy is vol. 

So eet wat jy wil eet, doen dit net stadig en kou jou kos klein.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #7 on: January 23, 2014, 11:34:45 AM »
Well spoken Terry. I suspect the dieticians aint going to love you much for your heretic statements. In my humble opinion what is fattening is when one gulps down his/her food irrespective of the type of food and together with this the absolute lack of physical activity. One can't gobble up 8000kj of food related energy, burn only 1000kj and expect to be in shape.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #8 on: January 23, 2014, 09:24:32 PM »
Julle is heeltemal reg.  Daar is ek so skuldig soos tien.  My eetgewoontes is totaal verkeerd en ek weet ek moet meer oefening kry.  Die laaste week kyk ek elke dag hoe die meisies op U Tube oefen, maar ek het nog nie 'n gram ekstra verloor nie. 
Ai.   :toothy4:

Om te weet is om te verstaan.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #9 on: January 24, 2014, 09:00:27 AM »
 :sign10:  PM, dit was nou oulik, maar onthou, selfs stap brand vet.  Hou jy van buite stap?  As julle terug is by die huis is jy in elk geval weer so besig met die tuin dat jy baie vetjies gaan verbrand.

Jeannedarc, ek gee nie om of hulle van my gaan hou nie, MAAR, ek glo elke mens is verskillend en wat vir my werk gaan nie noodwendig vir jou werk nie.  Hierdie is maar net basiese riglyne, en ek leer dit vir my kind ook van kleins af.  Eet stadig, kou deeglik.  So dit is iets waarmee sy grootword en sy gaan dit haar hele lewe saam haar dra.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #10 on: January 24, 2014, 09:34:29 AM »
I did agree with you and still do. In Europe the lunch hour is not cramped into 30mins like here with us. They take their time when eating and they usually have wine or beer with their food. I hate to rush when I'm eating.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kom ons praat PASTA
« Reply #11 on: January 24, 2014, 09:42:56 PM »
Hmm,  :hello2: vir wyn of bier by die ete!  Daar gaat ek alweer, hoe verwag julle ek moet die vet afskud as julle sulke "lekker praatjies" het!    :icon_biggrin: 

Ek kan stap as die staparea gelyk is.  Hier in NZ sien jy die mooiste plekke as jy stap, maar die paadjies is baie ongelyk.
Ons kan op die strand stap wat slegs so 500 meter van die huis af is en ek probeer om elke dag 'n bietjie te stap.

Gister het ek vir die manne wat laasnag gaan visvang het maalvleisbolletjies gemaak.  Vandag eet ons vis en more frikadelle met pasta. 



Om te weet is om te verstaan.