Author Topic: Makro  (Read 7806 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Makro
« on: October 20, 2013, 08:40:45 PM »
Paar makro fotos wat ek netnou geneem het met my lans wat ek omgedraai het om te kyk of dit werk. Die diepte van veld is baie min.





Dis die bommetjie






Die een was nie so suksesvol nie



Amarilla se stuifmeel wat op sy blaar geval het.



Amarilla se stuifmeel draad






Dis die blommetjies wat ek probeer afneem het.




Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Makro
« Reply #1 on: October 21, 2013, 08:49:24 AM »
Wow!  Dit is indrukwekkend AB.  Het jy al probeer om goggatjies af te neem met makro.  Dit behoort net so interessant te wees.  Dankie vir die deel matertjie. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Makro
« Reply #2 on: October 21, 2013, 03:01:19 PM »
ek het al goggas afgeneem maa rnog nie met die lens so naby nie
moet hulle net eers in die hande kry en hulle laat stilsit.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Makro
« Reply #3 on: October 22, 2013, 10:05:34 AM »
Nou praat jy.  Ons het gister 'n wit katlagter gesien en Hannes het 10 minute probeer afneem, maar die rakkertjie is so besig dis moeilik.  Op ons pad terug het hy darem 'n skoot ingekry. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Makro
« Reply #4 on: October 27, 2013, 08:13:12 PM »
weer my hand gewaag aan makro die naweek

dis dalk iets wat sommmige nie van naby wil sien nie maar blaai maar om as jy nie daarvan hou nie.

dooie vlieg



en dan die vlieg se onderdele



iets om mee te vlieg



lyk my hy het antennas om radioseine vir sy pelle te stuur en hulle te roep wanneer hy iets interssant kry en om mens en dier te verpes.



dan het hy 'n been ook, maar min vleis daar aan om as sop bene te gebruik. Onhou net om eers te krap sos jy 'n vark skoon krap.


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Makro
« Reply #5 on: October 28, 2013, 06:27:27 AM »
Dit is nogal aardig om die isek van so naby te beskou, maar baie interessant om te sien wat die blote oog nie kan optel nie.  Dit lyk na 'n monster.  
Dankie vir die deel AB.

plesier PM
weet jy, as ek so na die foto's kyk en sien hoeveel detail daar op die vlieg is wat ons nie met die blote oog kan sien nie dan besef ek hoe groot magtig ons God is wat selfs so iets soos 'n vlieg met soveel detail en sorg geskep het.
« Last Edit: October 28, 2013, 06:51:04 AM by AB »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Makro
« Reply #6 on: October 29, 2013, 07:47:31 AM »
Die details is fantasties.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Makro
« Reply #7 on: December 20, 2013, 08:56:07 PM »




.


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Makro
« Reply #8 on: December 21, 2013, 09:35:03 AM »
Nou raak jy darem baie tegnies, beter jy verduidelik.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Makro
« Reply #9 on: December 21, 2013, 09:29:42 PM »
Nou raak jy darem baie tegnies, beter jy verduidelik.   :icon_biggrin:

wat wil jy weet?

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Makro
« Reply #10 on: December 21, 2013, 11:41:57 PM »
Ek wil weet wat is op die eerste twee foto's. 

Ek lief die blomme!
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: Makro
« Reply #11 on: December 22, 2013, 08:43:58 PM »
die eerste 2 is goed wat ek uit 'n kamera gehaal het toe ek die kamera uitmekaar gehaal het om ander goed binne in te gebruik. dis van die elektroniese parte, pc bord onder andere en die ronde ding is waarop een van die stel knoppe gestel het.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Makro
« Reply #12 on: December 23, 2013, 08:24:10 AM »
Sjoe, dit is indrukwekkend.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Makro
« Reply #13 on: December 23, 2013, 08:50:38 PM »
Dankie vir die inligting.  Dit is baie interessant.
Om te weet is om te verstaan.