Author Topic: Uit en tuis en by die huis.  (Read 10692 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Uit en tuis en by die huis.
« Reply #15 on: October 09, 2013, 11:20:15 AM »
 :icon_biggrin:

Sterkte met die volgende ryery.

Daar is moontlik twee mense hier wat 'n boek wil hĂȘ, maar hulle is met vakansie, so ek dink as hulle terugkom sal ek net seker maak of hulle wel nog belangstel.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Uit en tuis en by die huis.
« Reply #16 on: October 09, 2013, 11:33:27 AM »
Goed so matertjie.  Daar is geen haas by nie.   :hello:
Om te weet is om te verstaan.