Author Topic: 'n Voorstel ...  (Read 3577 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
'n Voorstel ...
« on: September 08, 2013, 06:29:57 AM »
PM, ek het 'n voorstel, maar weet nie of ek enigsins dit hier moet 'openbaar'...
Of sal ek jou per e-pos kontak?
 :icon_scratch:
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #1 on: September 08, 2013, 06:31:06 AM »
Jy mag dit net hier doen. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #2 on: September 08, 2013, 06:39:47 AM »
Morning....  Dankie PM.
Ek lees vanoggend Joe se 'Stop van myne' raak wat verlede jaar al geskryf is en wonder of die 'Recent Posts' nie verander kan word sodat die Topic van 'n skrywe verskyn met die hoeveelheid kere gelees, of dan, kommentare, in hakies langsaan.  Sodoende sal 'Topics' lank op die 'Recent Posts' ( wat kan verander na 'Posts' ) verskyn en sal ons nie uit-miss daarop. (Ai, ek is nie goed met verduidelik...  :icon_biggrin: , maar ek is seker jy verstaan what I am trying to say..)
Ek weet en verstaan dat jy net op die skrywer se naam kan klik en dan lees, maar wie doen dit?
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #3 on: September 08, 2013, 06:51:40 AM »
As jy heel onder op jou bladsy kyk sal jy sien ons maak gebruik van 'n program "Simple machines LLC"  Ek weet nie of dit moontlik is nie en sal vir André vra of daar so 'n funksie geskep kan word. 

Wanneer jy inteken het jy mos die funksie van "Show unread posts since last visit."  Net 'n paar lyne onder dit is 'n skakel wat jy kan klik vir "read all unread posts" 

Wanneer jy "home" klik dan kan jy heel onder sien watter 30 posts die laaste geplaas of gelees is.  Daar is ook 'n skakeltjie daar onder wat lees:
2 users 14 guests.  Klik daarop en dan kan jy sien waar die lesers lees.

Help dit?
« Last Edit: September 08, 2013, 07:07:58 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #4 on: September 08, 2013, 07:09:25 AM »
Jammer, dit is eers wanneer jy al die "vars posts" gelees het dat die funksie van "all unread posts" beskikbaar is. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #5 on: September 08, 2013, 09:03:24 AM »
Ohhhhhh.... I see.
 :icon_scratch: :icon_scratch:  Altyd agter in die ry.
En moenie my oordeel nie, ek is 'n kind van die '50's.  Het groot geword met die slinger foun, plaaslyn nommer 1603, drie langes.
Die telefoonpale staan padlangs met twee lyne wat kloof deur oorkant toe loop tot doer in die verte en af af tot by die pompstasie by die Keurboomsrivier.
Twee sulke wit keramiek (?) koppies bo-op elke paal en op 'n Sondagmiddag as alles tot stilstand kom en die klank ver trek, dan hoor jy van die huis se stoep ... zingggg oor daardie drade soos die tannies inluister op enige gesprek..  :icon_biggrin:
Dankie PM, ek sal gaan kyk. 
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #6 on: September 08, 2013, 09:25:02 AM »
Hannes sĂȘ dit is porselein koppietjies.   :icon_biggrin:
Ek verstaan, jy is mos my verstrooide professor uit die oude doos en ons is mos 'n siamese tweeling. :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #7 on: September 08, 2013, 09:51:19 AM »
 :icon_thumright: :icon_queen:  Was darem ook eenkeer iemand se prinses. 
Dankie Hannes.  Sien, my kop is nie lekker aangeskroef vanoggend.  Vandag moet ek liewer stilbly of ek is more voos en blou geslaan deur myself met 'n plank.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: 'n Voorstel ...
« Reply #8 on: September 08, 2013, 10:32:30 AM »
Ek moes ook vra want ek weet die "bushings" wat hulle vervaardig is van porselein. 

Hoop julle geniet die koffie en ek wag op hete kole om te hoor wat Naas van die boek dink. 
Om te weet is om te verstaan.