Author Topic: Kos uit India  (Read 15365 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Kos uit India
« on: August 22, 2013, 10:21:24 AM »
Is Indiese kos een van jou gunsteling kosse?  Kom deel asb hier jou ervarings en resepte oor India se kos.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kos uit India
« Reply #1 on: August 23, 2013, 05:07:02 AM »
Ons is baie lief vir kerriekos en ek is seker dit kom uit India. 
As 'n mens by 'n indiese winkeltjie instap en jy ruik daardie speserye, water jou mond. 

Om te weet is om te verstaan.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kos uit India
« Reply #2 on: January 15, 2014, 09:22:09 AM »
Ons het deesdae die gewoonte om in die bed te le en na die Food network kanaal te kyk.  Ek le met my boek en pen en Gerhard le met die remote control om te kan stop sodat ek die resepte kan neerskryf. 

Ons gunsteling is Indiese resepte en ons monde water na elke resep wat gemaak word op tv. 

Ek kan nogsteeds nie glo toe ek in Indie was 'n paar jaar terug dat ek nie die kos geniet het nie, maar hier wil ek dit die heeltyd he.  Ons het teen nou 'n hele paar resepte en ek sal dit nog kom deel soos ons dit self probeer.

Enige iemand anders met 'n liefde vir Indiese kos en dalk 'n lekker resep wat jy kan bydrae tot ons tuisgemaakte resepteboek?


Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Kos uit India
« Reply #3 on: January 15, 2014, 01:11:29 PM »
I love biriyani and butter chicken (I think that is what its called, will have to ask me cousin), samoosa and a big favourite of mine - vegetable curry. I do not like curry mince but love a proper chunky beef/mutton/pork curry

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kos uit India
« Reply #4 on: January 15, 2014, 01:18:58 PM »
Toe ek in Dubai gebly het, het my kollegas my heeltyd die outentieke Indiese kosse laat probeer.  Die heel eerste kerrie wat ek probeer het was butter chicken.  Sjoe, het ek dadelik verlief geraak op hierdie heerlike romerige warm hoender kerrie.

Ek het al van nuut af die resep probeer maak, maar vind dis net baie makliker om die klaargemaakte pakkie spesery mengsel te koop.  Laudium se klein winkeltjies het natuurlik die beste van die beste.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Kos uit India
« Reply #5 on: January 16, 2014, 08:16:20 AM »
I normally go to a little shop in Jacaranda centre, small but well stocked. When I am in Maritzburg, my cousin and I go to different shops all depending on what we want. I think the vast majority of people think or have the perception that Indian food must be super hot. That is not the case at all - very spicy but not as hot. I still need to learn how to prepare all the different spices used as some has to be roasted while others are to be fried prior to. Oh just by the way have you ever tried roasting your own raw peanuts? lovely

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kos uit India
« Reply #6 on: January 16, 2014, 10:02:57 AM »
Ons het 'n heerlike korma resep en jy moet die cashews in 'n droe pan roast tot hy bruin begin word, dit is die naaste wat ek aan roasting gekom het.

Ek stem heeltemal saam, Indiese kos hoef nie so verskriklik warm te wees nie.  Ek hou in elk geval nie van kos wat te warm is nie, ek moet die kos kan geniet en as my mond te veel brand is dit nie lekker nie.


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kos uit India
« Reply #7 on: January 22, 2014, 10:27:19 PM »
Warm kos is vir my heerlik.  Ek lief rissies en rooipeper en dit vind altyd 'n plek in my disse as ek net vir my en manlief kook. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kos uit India
« Reply #8 on: January 23, 2014, 08:45:10 AM »
Ons was nou-die-dag weer by die spesery winkeltjie in Laudium en het weer lekker baie speserye gekoop.  Ek is nogsteeds besig om gewoond te raak aan warm kos (en deesdae smag ek na dit met elke maaltyd) maar nou kook ons elke aand met gedroogde chillies.  Maak nie saak wat dit is nie, ons het een of ander chilli in.

Offline Jeannedarc

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 314
Re: Kos uit India
« Reply #9 on: January 23, 2014, 09:29:42 AM »
I'm not so fond of dried red chilis or peri peri - I do not enjoy the taste. My favourite is habanero and then jalapeno and if one could find them, serrano. something I discovered a while back is whole green pepper corns. I use it when I make tzatziki in place of ground black pepper and also when I make a mustard cheese cream pepper sauce

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kos uit India
« Reply #10 on: January 23, 2014, 10:31:18 PM »
Ons het hier "butter chicken" geëet wat Misa gemaak het en dit was heerlik.  Ek sou graag wou weet waar kry 'n mens die mengsel in die pakkies.
Om te weet is om te verstaan.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kos uit India
« Reply #11 on: January 24, 2014, 09:02:44 AM »
Ek weet nie waar julle dit in NZ kan kry nie   :icon_biggrin:  maar ons koop ons pakkies by 'n spesery winkeltjie in Laudium.  Ek het dit selfs al by Fruit &Veg City gesien.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Kos uit India
« Reply #12 on: January 24, 2014, 09:31:45 PM »
Ek sal dit beslis gaan soek.  Het jy die resep vir ons?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Terry

  • Regular Members
  • Suigeling
  • Posts: 248
  • Gender: Female
    • Squisita Jewellery
Re: Kos uit India
« Reply #13 on: February 22, 2014, 12:29:06 PM »
Botterhoender resep:

HOENDER
30 ml (2 e) tandoori-pasta
125 ml (½ k) laevetjogurt
500 g hoenderfilette, in repe gesny
SOUS
15 ml (1 e) tandoori-pasta
15 ml (1 e) garam masala
15 ml (1 e) heuning
1 ui, in kwarte gesny
1 blik (410 g) heel tamaties
1 blik (400 ml) klapperroom
5 ml (1 t) fyn koljander
5 ml (1 t) borrie
1 brandrissie
1 bossie koljander
VIR AFRONDING
15 ml (1 e) olie
vars koljander vir garnering

    HOENDER Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n bakplaat met olie.
    Meng die tandoori-pasta en jogurt in ’n bak, voeg die hoenderrepe by en meng goed. Bedek en marineer 30 minute in die yskas.
    Verplaas die hoender na die bakplaat en rooster 10 minute in die oond. Sit eenkant.
    SOUS Meng die sousbestanddele in ’n voedselverwerker tot glad.
    Verhit die olie in ’n groot kastrol, voeg die hoender en sous by en laat prut 10 minute of tot die sous verdik oor lae hitte.
    Sit voor met basmatirys of roti’s en garneer met vars koljander net voor jy dit voorsit.