Die kuierstoep > Helpmekaar

Wegkruipertjie

(1/8) > >>

PM:
Hulle sĂȘ agter elke suksesverhaal is 'n geheim.  Nou wil ek vir julle die geheim vertel van wegkruipertjie.  As jy wil saamspeel is dit van uiters belang om nie so ver weg te kruip dat jy nie gevind kan word nie.  Die ander sal verveeld raak om na jou te loop en soek en dan speel hulle iets anders terwyl jy iewers wegkruip.  Maak dit sin?

Angelica:
 :icon_scratch:

AB:
is baie waar maar donkerkamertjie is baie lekkerder gewees veral as daar klomp meisies en seuns saam in die groep is.

Angelica:
Sommige mense wil nie opgespoor word nie. 
Is mos baie lekkerder (en hier stem ek nie saam nie) om rond te hang as om aktief te wees.
AB,  :nono:... 

PM:
Lekker lag ek nou, fluister hulle eers in mekaar so ore wie is wie of vat elke ou maar wie voorkom?

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version