Author Topic: wat het gebeur in 3 weke  (Read 3618 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
wat het gebeur in 3 weke
« on: August 07, 2013, 12:30:00 PM »
wat het in suid afrika gebeur die 3 weke wat ek weg was?
iets het gebeuer want ek sien op hierrie forum en weg se forum en wegry se forum en road less traveld se forum en woes se forum is dit baie stil tot dood stil tot graf stil soms. het die mense land uit gevlug of hou hulle ook soms vakansie soos ek?


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #1 on: August 07, 2013, 01:52:33 PM »
AB, ek het so twee weke gelede die boek by die drukkers ingegee en van toe af voel dit of my arms leeg is.  Ons het op en af getoer tussen Heidelberg, Pretoria en Leeupoort.  Vandag is ons weer in Heidelberg en my eensame opsluiting het amptelik begin.  Nou sal julle meer van my hoor. 

Pssst, dit sal jou leer om weg te gaan!   Ons het jou gemis. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #2 on: August 07, 2013, 02:41:20 PM »
ek gaan alweer weg, môre oggend vroeg, kom sondag terug en hopelik gaan ek nog paar kiekies saambring.

ek idnk ek het klompie inligting en fotos vir die 3 de boek gekry.
geluk met 2 de boek, mag dit 'n sukses wees.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #3 on: August 07, 2013, 03:42:18 PM »
O ek glo dit sal wees AB.  Ek het regtig baie hard gewerk en my beste gegee. 
Ons het al heelwat bladsye vir boek 3.  Ons moet net bietjie werk aan die gedigstrukture, 'n kansie kry om te spaar, en daar gaat ons. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #4 on: August 07, 2013, 04:25:28 PM »
en hoe wil jy he moet ek die fotos aanbied vir boek 3? storie by elke foto of net opskrif of weer 'n aanhaling, iets oor die natuur?

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #5 on: August 08, 2013, 10:57:04 AM »
Ek lief die manier soos wat jy dit hier op die forum doen AB.  Jy vertel die geskiedenis en verduidelik die foto's.  Mense sê 'n foto spreek vanself, maar ek stem nie saam nie.  Ek wil weet waar dit geneem is en soos jy dit beskryf is vir my soos 'n fotoverhaal.  Ek reis saam met jou deur die toer en dit maak dit vir my so persoonlik. 
Kom ons hoor wat sê die ander.  
« Last Edit: August 08, 2013, 11:01:13 AM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #6 on: August 11, 2013, 06:28:56 PM »
is reg pm, maar ek gaan nei foto verhaal maak nie, net paar mooi fotos uitsoek met 'n byskrif by.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #7 on: August 12, 2013, 11:32:14 AM »
Dis goed so AB, ek sien uit daarna om te weet wat jy gaan plaas. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #8 on: August 12, 2013, 01:35:53 PM »
waneer plan jy om daai boek se goed bymekaar te hê

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: wat het gebeur in 3 weke
« Reply #9 on: August 12, 2013, 04:17:02 PM »
Natuurlik is ek nie haastig nie.  Het so 'n ruskansie nodig na Volmaan.  Ek het al reeds begin werk aan die bladsye wat te veel was vir Volmaan.  Dit is ongelooflik baie werk om te wag tot jy al die materiaal bymekaar het en dan te begin.  Hierdie keer sal ek bietjie slimmer te werk gaan en die materiaal stelselmatig bewerk. 
Jy kan ook stelselmatig aanstuur wat jy graag in boek 3 wil hê. 
Om te weet is om te verstaan.