Author Topic: SIMPEL ADVERTENSIES!  (Read 3709 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
SIMPEL ADVERTENSIES!
« on: August 07, 2013, 12:03:15 PM »
kry julle ook hierdie "Apple I-Pad" advertensies, flitse, blokke wat ander goed oorheers op julle skerms?   :icon_scratch:  

van verlede week af kry ek oral oor my woorde rooi of onderstreepte woorde en wanneer ek die pyltjie daaroor laat gly, dan moet ek iets inskryf om moontlik 'n whatever apple - i-pad te wen ... dis OK om die woorde te ignoreer,   :dontknow:   maar netnou het ek 'n hele stuk 'jogurt'-reply getik en toe ek wou 'send', toe verdwyn alles en hierdie volgende woorde verskyn in 'n hele blok oor die skerm ... en al my woorde is verlore, selfs toe ek die 'back' pyltjie gedruk het ... duhhhh    

ek weet nie vir wie om te se' EK STEL NIE BELANG NIE!!!!   :color:  


South Africa Visitor Survey:
7 August 2013
You have been selected to take part in this 30-second national survey.

Upon completion you will have the opportunity to win the NEW Apple® iPad2 or an Apple iPhone® 5.

Simply click START NOW to begin the 30-second quiz for your chance to win:

adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: SIMPEL ADVERTENSIES!
« Reply #1 on: August 07, 2013, 01:18:30 PM »
Gelukkig het ek dit nog nie gekry nie, ek skop 'n emmer vol gate.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline AB

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1930
Re: SIMPEL ADVERTENSIES!
« Reply #2 on: August 07, 2013, 02:45:17 PM »
ek kry so af en toe maar rerig min. een of ander slim rekenaar outjie het my rekenaar gestel dat daar minimaal onwelkome goed deurkom.

Offline adele

  • Hardebaard
  • Posts: 1932
  • Gender: Female
  • gryp na môre in klein-klein stukkies
Re: SIMPEL ADVERTENSIES!
« Reply #3 on: August 07, 2013, 03:00:22 PM »
  :dontknow:    :read:   tyd om my jongste nader te hark met opdrag: CLEAN UP
  dankie tog vir altyd iemand wat meer weet as ek ...

 :grommit: 
adéle  :grommit:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: SIMPEL ADVERTENSIES!
« Reply #4 on: August 07, 2013, 03:37:59 PM »
Ek sou ook verlore gewees het sonder my kinders se hulp.  Ek stem Adéle, dankie tog! 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Angelica

  • Regular Members
  • Hardebaard
  • Posts: 1674
  • Gender: Female
Re: SIMPEL ADVERTENSIES!
« Reply #5 on: August 07, 2013, 06:47:53 PM »
Met net nie click nie...  jou rekenaar sal oorgeneem word deur 'n hacker.
Maak skoon en herlaai 'n goeie fire wall.
Die mense soek jou internet banking.
elle

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: SIMPEL ADVERTENSIES!
« Reply #6 on: August 08, 2013, 10:48:59 AM »
Daar is verskillende programme wat my seuns gebruik om, van waar ook al, in my rekenaar in te skakel en gou-gou reg te maak wat verkeerd is.  Dalk kan hulle jou ook so help. 
Om te weet is om te verstaan.