Ons Publiseer Saam > Boek 2 - bespreking deur almal

Boekbestellings vir boek 2

(1/9) > >>

PM:
Volgende week sal ek die prys vir boek 2 by die drukkers kry.  Intussen vra ek dat julle 'n voorlopige bestelling plaas. 
Na die eerste bestelling vra ek R50.00 hanteringsfooi per bestelling wat ek moet afhaal en pos.  Die posgeld is vir jul eie rekening. 
Ek sal dit waardeer dat elke persoon wat boeke wil hê weer sy naam hier op die lys kom plaas. 

Naas   2  boeke

Angelica:
PM, ek het op 'n vorige geleentheid gese ek wil x2 boeke he, maar ek sal eers net 1 neem, asseblief.
So, Elsabe  1 boek.

Fransi:
Ek wil beslis een vir myself hê, maar ek sal my mense laat weet en hoor of hulle ook wil hê. Baie dankie PM, ek glo die groot werk is basies oor. Dankie vir al jou harde werk.

Louis:
lewies sal 2 neem, dankie

Fransi:
Sover twee, ek wag nog om van die res van my mensies te hoor.

Navigation

[0] Message Index

[#] Next page

Go to full version